| |
| |
| |
XIV.
die woonhuis nader, om sy oggendmaal
staan voor die stoep die kapkar,
Martjie kom die voordeur haastig uit
en tref hom by die treedjies aan.
Blykbaar het sy nie verwag
hom nog te sien of spreek.
'n kleurtjie haar verraai;
haar laggie tot 'n aldags-plooi te dwing.
| |
| |
met 'n uitleg, haastig-weg
dat sy gaan kuier by tant' Hannie Ras.
Sy was al op van-môre vroeg
en het haar ma vertel hoe sy reeds lang
tant' Hannie 'n kuier het beloof,
en gister by die bruilof het
tog nou nie langer uit te stel.
So kom sy dan van-môre tot die plan
om daad'lik maar te gaan;
en om die perde nie te veel
sou sy maar vroeg vertrek:
Op Uitkyk is dit heeltemal die reël
dat Martjie so die perde en die kar
En Roelof voel net dankbaar dat hy haar
van-môre nie aan tafel reg-oor hom
Martjie het die plan bedenk,
om gras eers te laat groei
oor daardie oom se aanspraak by
dat dit nie al te lang sal hoef te duur,
dewyl hy nie meer voel as dat
| |
| |
waar tussen hom en haar tog niks bestaan.
Maar hoe dit haar getref het, nee,
dit, voel sy, sal hy nooit besef of weet.
Veertien dae sou haar kuier duur,
maar nou'liks is 'n week verby
of Martjie is op Uitkyk weer terug.
dan nooit te ete het gegee -
maar, alla wêreld, ons het jou gemis!’
Waar en gul en openhartig nog,
is sy woorde en manier, -
maar haat'lik byna tog vir haar:
bewysend hoe sy, onbegrepe nog,
'n vreemd'ling in sy boesem bly.
En tog, met vlugtig opslag,
asof, teën alle hoop en wete in,
| |
| |
'n dieper sin sig daar sou laat gewaar
Maar ag, 'n halwe oënblik is genoeg
Martjie weet nie waarom sy
dat daardie kuier by tant' Hannie tog
verligting of verandering aan sou bring.
Maar alles is soos altyd nog:
en knaend nog die ou verlange na
en vra sy aan haarself of pa en ma
wel ooit die rykdom het geken
Dan weer, meteens, bevind sy haar
op boodskap weg, na Roelf,
maar keer terug op halfpad, omdat sy
nie weet wat sy hom eintlik het te sê -
en voel haar dan soos een
verstote in haar armoed, en verlaat.
| |
| |
Martjie het nog nooit haarself gevra
of Roelofs aansien by die mense haar
'n woord van lof moet hoor
en in haar oë lê 'n kalme blik wat sê:
is dit maar al wat julle het te sê
en meer as een van julle s'n,
|
|