5. ‘Rokkies wou sij dra.’
a. Lied en Spel: -
Die melodie van hierdie ringdans is tamelik weemoedig, wat 'n grappige kontras vorm met die komies-ernstige woorde, en tog weer daarbij pas. Vergelijk die klagende melodie van: ‘Brandewijn, laat mij staan’.
Hoe min logika te doen het met afrikaanse dansliedjies, blijk ook weer hier: b.v. niemand kijk na die skoentjies (of ‘rokkies’), en tog staat almaal daaroor verslae!