Tirade. Jaargang 39 (nrs. 356-361)(1995)– [tijdschrift] Tirade– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 486] [p. 486] Elisabeth Eybers Famous last words Last words usually can't be relied on to sound somehow famous; indeed, it is true that I've recently felt quite erratic and oftener than not in two minds what to do in the ebb and flow of moods which implied no visible hint of the vatic. The last thing I said to myself when I died was: don't be so melodramatic. [pagina 487] [p. 487] Gevleugelde woorde Valreepwoorde word meestal verwag om gevleueld te klink maar haal selde die paal, inderdaad staan dit vas dat ek deesdae vreemd reageer en die steeds onbestendige mag van stemminge my verhinder om ag te slaan op 'n sienersblik, waarvan geen sweem. Vlak voor ek ophou met asemhaal toe maan ek myself: nie so teatraal... Vorige Volgende