Tirade. Jaargang 4 (nrs. 37-48)(1960)– [tijdschrift] Tirade– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende Doodgaan Om dood te gaan is seker soos 'n valskermsprong die eerste keer; jy breek in koue sweet uit na gelang die oomblik nader, sluit jou oë, laat los en val -! Die skerm gaan tog ope, jy was verniet zo bang. Berend J. Toerien Vorige Volgende