Roeping. Jaargang 3(1924-1925)– [tijdschrift] Roeping– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende [pagina 56] [p. 56] [Piet de Hel] Dis die dood wat kom saggies, saggies as die jakhals die kruip in die dag in die donker bos in die nag kom hij los: hoor hom huil as landmans liggie roep ten awendmaal - die donder van hollende oolfants rol oor die bulte in die velde hoor: hul trompetter! die jakhals huil nog veraf op die donkere rand van 'n graf - - Is daar bewing in jou hand as jij maak 'n kruis as jij bijt 'n stukkie af van jou awendbrood lig dit lou in jou mond denk aan die dood wat kom as 'n suggie van die awendwind dis kou om jou huis die soek jou en sal vind in wat stond? - - PIET DE HEL. Vorige Volgende