Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 460, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. Hierdie aankondiging sluit latere bespreking van 'n boek nie uit nie. Uitgewers word versoek om die prys te vermeld.
Arden, Clive: Het web der begoocheling. A.W. Sijthoff's U.M., Leiden. |
|
Bierens de Haan, Dr. J.D.: Het Tragische. Schuld, Noodlot en Bevryding. A.W. Sijthoff's U.M., Leiden. |
|
Campbell, Ethel: The Voortrekkers. Told in Verse. With a foreword by Doctor Gustav S. Preller. Robinson & Co., Ltd., Printers, Durban. |
|
Gemser, Prof. Dr. B.: Nieu-Hebreeuse Kortverhale. (Die Kortverhaal, VI). J.H. de Bussy, Pretoria. (4/6.) |
|
Haarhoff, T.J.: Die Liefde van Catullus. Nasionale Pers, Bepk., Bloemfontein. (3/9.) |
|
Heever, C.M. van den: Groei. J.L. van Schaik, Bepk., Pretoria. (7/6.) |
Heever, C.M. van den: Bloemlesing uit die gedigte van Guido Gezelle. Met Inleiding en aantekeninge. (Uit die Dietse Boord, No. 4.) J.H. de Bussy, Pretoria. (6/6.) |
|
Kazemier, Dr. G.: Het vers van Hooft. Van Gorcum & Comp., N.V., Assen, (f.3.90.) |
|
Malherbe, D.F.: Die hart van Moab. Nasionale Pers, Bepk., Bloemfontein. (6/-.) |
|
Meiring, Dr. J.G.: Die wonder van jou ontstaan en geboorte. Vir seuns en dogters. J.L. van Schaik, Bepk., Pretoria. (2/3.) |
|
Smits, Dr. K.: Monografie van de Nederlandsche Primitieven. Uitgeversbedryf ‘De Spiegel’, Amsterdam. |
| |