Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 460, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. Hierdie aankondiging sluit latere bespreking van 'n boek nie uit nie. Uitgewers word versoek om die prys te vermeld.
Andersen, H.C.: Sprookjes en Vertellingen. Volledige uitgave naar het Deensch, door dr. W. van Eeden. (2 delen in één band). De Haan, Utrecht, 1931. (f.6.90.) |
|
Dreyer, Eerw. A.: Die Voortrekkers en hul Kerk. Sketse uit die kerklike geskiedenis van die Groot Trek. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad, 1932. |
|
Jonker, Abr. H.: Bande. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. (5/9.) |
|
Journal of the South West African Scientific Society, Joernaal van die Suidwes-Afrikaanse Wetenskaplike Vereniging, Veröffentlichungen der Wissenschaftlichen Gesellschaft für Südwest-Afrika. Deel VI (1931-32). Windhoek, S.W.A., 1933. |
Lestrade, G.P.: Die Naturellevraagstuk en die studie van die Naturel. Uitgegee deur Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings. Posbus 1176, Johannesburg. |
|
Limburg, Jilles: Wie? 2e druk. U.M. Holland, Amsterdam. (f2.90, geb. f3.90.) |
|
Marais, Eugène N.: Versamelde Gedigte. J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. (4/6.) Gedigte. Met 'n inleiding deur dr. Gustav S. Preller. 2e druk. Nasionale Pers, Kaapstad, 1932. (4/6.)
Die Swart Verraad. 'n Drama in vyf bedrywe. Afrikaanse Pers, Bpk., Pretoria. |
|
Metelerkamp, Sanni: In die dae van Van Riebeeck. Toneelstuk in 3 bedrywe. J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. (3/6.) |
|
|