Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 460, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. Hierdie aankondiging sluit latere bespreking van 'n boek nie uit nie.
Afrikaanse Kunsvereniging, Pretoria. Tweede Jaarlikse Kunswedstryd in die Voortrekker-Gedenksaal op 4, 5 en 6 Mei, 1933. Wette, Bepalings en Voorgeskrewe Werk vir die Wedstryde en Tentoonstellings. Verkrygbaar by die Sekretaresse, Mej. M.E.F. Hugo, Wes-end Juniorskool, Schoemanstraat, Pretoria. Telefoon 3431. |
|
Aucamp, Gerhard: Woordeskat en Woordherhaling. Duisend Afrikaanse Staatmakers. Die Mercantile-Pers, Kaapstad. |
|
Baum, Vicki: Leven zonder Geheimen. Roman uit Holleywood. W. de Haan, Utrecht. |
|
Bergh, P.T. Helvetius van den: De Neven. Blyspel in vier bedryven. Met inleiding en aantekeninge van dr. C.M. van den Heever. J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
Bonger, Mr. W.A.: Inleiding tot de Criminologie. V.U.B. (55). De Erven Bohn, Haarlem. |
|
Brand, Hendrik: Die Skerpioen. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. |
|
Buytendijk, Dr. F.J.J.: Psychologie der Dieren. 2 Delen. V.U.B. (53-4). De Erven Bohn, Haarlem. |
|
Brugmans, Dr. I.J.: Thorbecke. V.U.B. (56). De Erven Bohn, Haarlem. |
Dekker, Dr. G.: Die Impressionisme in die Nederlandse Letterkunde. J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
Faubel, A.F.C.: De Vrymetselarij. Oorsprong, wezen en doel. Met illustraties en register. N.V. v/h. W.P. van Stockum en Zoon, Den Haag. |
|
Gutsche, Dr. Hugo, en Jandrell, Theo W.: Die Dageraad. Liederbundel vir Laerskole (standerds IV tot VI) vir sang en klavier. J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
Hertog, A. den: Willem van Oranje. Beelden uit het leven van Prins Willem van Oranje, Vader des Vaderlands. A.W. Sijthoffs U.M., Leiden. |
|
Joubert, Dr. G.J.: Indiwiduele en kollektiewe prestasie. 'n Bydrae tot die eksperimentele Groepspsigologie. Swets en Zeitlinger, Amsterdam. |
|
Kamban, Gudmundur: Op Skalholt. Roman. Uit het Deensch vertaald door Dr. Annie Posthumus. I. Ragnheidur's Eed. W. de Haan, Utrecht. |
|
Leipoldt, C. Louis: Die Moord op Muisenberg. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. |
|
Lennep, J. van: Ferdinand Huyck. Uitgegee met inleiding en aantekeninge deur Dr. G. Dekker. (‘Van Stamverwante Bodem’, I.) J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. |
| |
Meyer-Förster, Wilhelm: Alt-Heidelberg. Drama in vyf bedrywe. Geoutoriseerde Afrikaanse vertaling uit die Duits deur M.R. Heyns, M.A.J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
Mofolo, Thomas: Chaka. An historical Romance by Thomas Mofolo. A Native of Basutoland. Translated from the original Sesuto by F.H. Dutton, Director of Education. Humphrey Milford, London, 1931. |
|
Nahon, Alice: Verzamelde Gedichten. De Nederlandsche Boekhandel, Antwerpen. |
|
Our Changing World-View: Ten Lectures on Recent Movements of Thought in Science, Economics, Education, Literature and Philosophy by J.C. Smuts, Dr. R. Broom a.o. Johannesburg, University of the Witwatersrand Press. |
|
Potgieter, E.J.: Jan, Jannetjie en hun jongste kind. Inleiding en aantekeninge van Prof. Dr. J.J. le Roux. J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
Sartorius, Dr. Lili: Literarisches Schaffen und Volkstum in Flandern. Verlag ‘Das deutsche Volk’, Berlin-Karlshorst. |
|
Steyn, Dr. H.A.: Die skriftelike Taaluiting van Skoolkinders. (Proefskrif vir die graad van Doctor Philosophiae van die Universiteit van Suid-Afrika.) J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. 15/-. |
|
Wagenaar, I.: Tusschen Kannibalen en Kokospalmen. G.B. van Goor Zonen's U.M., Den Haag. |
|
|