Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Post, C.W.H. van der: ‘Piet Uys’ of lyding en stryd van die Voortrekkers in Natal. In Afrikaans oorgesit deur J. Es. Serie ‘de Bussy se Historiese Leesboeke’. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 4/-. |
|
Haarhoff, T.J.: ‘Tria Corda’. Gedigte. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 6/-. |
De Wet Laubscher: ‘Juweeltjies’, Gediggies vir die Kleinspan. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 2/9. |
|
De Wet Laubscher: ‘Humtidello’, 'n toneelstukkie in drie tonele vir die Jongspan. Met musiek deur Mevr. Maxie de Villiers. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 3/6. |
|
Wright, Cyril: ‘Ons Vaderland’ (Land of the South). Sangstuk. Musiek deur Cyril Wright. Woorde deur James Strang. Afrikaanse vertaling deur M. Roks. Juta & Co., Ltd. Kaapstad-Johannesburg. Prys 1/3. |
|
Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns: ‘Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.’ Nasionale Pers, Bep., Bloemfontein-Kaapstad en Stellenbosch. Prys 7/6. |
|
Handhaaf- en Bou-Reeks. No. I: ‘Engels-Afrikaanse Woordelys van Motorterme.’ Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge, Johannesburg. Prys 6d. |
|
Rooyen, G.H. van: ‘Grondbeginsels van die Onderwys van Natuurstudie.’ Nasionale Pers Bep., Bloemfontein. |
|
Grosskopf, O.G.P.: ‘Duitse Oefeninge vir Junior Sertifikaat’. Maskew Miller, Beperk, Kaapstad. |
|
Dekker, Gebbina: ‘Sketse van Vreugde en Leed’. Nasionale Pers, Bep., Kaapstad, Stellenbosch, Bloemfontein. Prys 4/6. |
| |