Korreksie.
In die voorgaande nommer het in die artiekel ‘In verband met die Kort-verhaal in Sowjet-Rusland’ van Prof. F.E.J. Malherbe, 'n aantal drukfoute voorgekom.
Die mees storende gee ons hieronder:
Bladsy 40, reël 18, 19: poteties vir pateties. |
Bladsy 41, reël 1: nie-burgerlike vir nu-burgerlike. |
Bladsy 41, reël 1: vionies vir ironies. |
In noot, voet bladsy 49 uitgeval: ‘Die Nuwe Brandwag’, Mei 1930. |