Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Bauling, F.E., BA., ‘Maskew Miller se Nuwe Geskiedenis en Burgerkunde vir Standerd VI. Maskew Miller, Beperk, Kaapstad. |
|
du Preez, J.D.G., ‘Behandeling van Pernicieuse Anaemie met Poeder van Gedroogde Varkensmagen. N.V. Swets en Zeitlinger, Amsterdam. |
|
Grosskopff, O.G.P., ‘Toetsvrae oor Matriek - Duits’. Maskew Miller, Beperk, Kaapstad. |
|
Heyting, August, ‘Karel en Elegast of De Koning en de Dief’. Tragie-komedie in vyf bedryven. N.V. Electrische Drukkerij ‘Luctor et Emergo’, Den Haag. |
|
Leyds, W.J., Tweede Versameling. Correspondentie 1899-1902. Deel I - III. (Als Manuscript Gedrukt.) s'Gravenshage, 1930. N.V. Geuze en Co.'s Drukkerij, Dordrecht. |
|
Marèe, A., Juta se Kinderbiblioteek. Derde Reeks. (Ouderdom 12 tot 15.)
No. 1: - Die Spook van Sluimerhoek. Prys 1/-.
No. 2: - Die Spook-Bruidegom. Prys 8d.
No. 3: - Rip van Winkel. Prys 8d.
Juta en Kie. Beperk, Kaapstad en Johannesburg. |
|
Jenner, A., Juta se Nuwe Geskiedenisboeke vir Primêre Skole. Standerd IV. Standerd V. Standerd VI. Geïllustreer.) Vertaal deur Anna Malan, M.A. Juta en Kie., Beperk, Kaapstad en Johannesburg. |
|
Olwagen, J.D., Juta se Kinderbiblioteek. Twede Reeks. (Ouderdom 8 tot 11.)
No. 1: - Kinders van die Kalahari, ens.
No. 2: - Die Sirkus, ens.
No. 3: - Die Stompstertesel, ens.
No. 4: - Reitsie Ja - Tante, ens.
Prys 9d. elk.
Juta en Kie., Beperk, Kaapstad en Johannesburg. |
|
Saalborn, Arn., Poëzie en Proza uit het werk van C.S. Adama van Scheltema. W.L. en J. Brusse's Uitgewersmaatskappy, N.V., Rotterdam. |
|
Simons, L., Tot Afscheid. (Boeken en Hun Betekenis.) Maatskappy voor Goede en Goedkope Lectuur, Amsterdam. |
|
|