| |
| |
| |
Iets Omtrent die Volksoorlewerings van die S.-A. Bantoe.
V. Bantoe-digkuns: Enige voorbeelde.
(a) 'n Ritueelgebed om reent (BaSotho van Basoetoeland).
(Origineel uit: Sekese, Mekhoa le maele a Basotho).
|
Solwane ee, re batla pula! |
Solwane, ag, ons wil reent hê! |
Helele! Pula e kae? |
Helele! Waar is die reent? |
Morêna, re fê pula, |
Heer, gee vir ons reent, |
Helele, Soloane, pula e kae? |
Helele, Solowane, waar is die reent? |
Re sala ka mahla re nyorilwe, |
Ons bly altyd dorstig, |
Le dikxomo di nyorilwe, |
Ook die beeste is dors, |
Soloane, pula e kae? |
Solwane, waar is die reent? |
(b) 'n Sus-liedjie (BaSotho van Basoetoeland).
(Origineel uit: Segoete, Raphepheng.)
|
O llela'ng-ng-ng? |
Waarom huil jy? |
Ke o pepile-e-e |
Ek het jou op my rug gedra |
Ka dithatsana-a-a |
In die draagvelletjies |
Tsa bô-nkxono-o-o! |
Van jou tantes! |
(c) 'n Sus-liedjie (BeTswana van Betsjoeanaland.)
(Origineel opgeteken deur die skrywer.)
|
Helele ngwana! |
Helele, kindjie! |
O tla bêlêxwa ké mang |
Wie sal jou op die rug dra |
O sena mmaxô? |
As jy nie 'n moeder het nie? |
Ké MaKxowa le MaNgesimane, |
Die witmense en die Engelse! |
He, he, he, he! |
He, he, he, he! |
(d) 'n Oorlogslied (AmaNdebele van Rhodesië).
(Origineel uit: Norton, African Melodies.)
|
AbaModandi bonke bathi: |
Die mense van Modandi sê almal: |
Mankwenkweshane, siyakufa! |
Mankwenkweshane, ons gaan dood! |
Yinina? Sibaqede! Oyayo, |
Hoekom? Ons het hulle vernietig! |
Oyayo, |
Oyayo, |
Oyayo, 'hamb-ke? |
Oyayo, voorwaarts! |
| |
| |
(e) 'n Oorlogslied (Mpumuza-stam uit Soeloeland).
(Origineel uit: Kirby, Old-time chants of the Mpumuza chiefs.)
|
A yeza ye! |
Hulle (die krygsmanne) kom van ver! |
We nkonyana yesiyo wo! |
Jou leeuewelp! |
Ba mbizizwe lonke! |
Hulle het hom die hele land deur geroep! |
Mana wo! |
|
|
Staan op! (Lewe lank.) |
(f) 'n Treuerlied (BaSotho van Basoetoeland).
(Origineel uit: Mofolo, Moeti oa Bochabela).
|
Re siilwe kantlê |
Ons is buitekant agtergelaat, |
Re siilwe le dillô, |
Ons is agtergelaat met gehuil, |
Re siilwe le mahlomola. |
Ons is agtergelaat met droefenis. |
O, holane le nna ka nkêlwa lehodimong! |
O, mog ek tog ook maar opgeneem word boontoe! |
Ke hlôka dipheô ké'ng, |
Waarom het ek nie vleuels nie, |
Nka be ke ikêlwa teng! |
Sodat ek myself soontoe kon wegvoer! |
Holane kxwêlê e teng en leketlang, |
|
|
Was daar tog maar 'n loshangende riem, |
Ke ne ke tla ithswarêlla ka yôna, |
|
Ke nyolohele ho ba heso boiketlong! |
Ek sou myself daaraan ophys, |
|
En opgaan na my mense toe wat in rus verkeer! |
| |
(g) Prysliedere, van die BaSotho van Basoetoeland.
1. Uit: Mapetla. Liphoofolo, Linonyana, Litaola, le lithoko tsa tsona.
1. Die wilde vark.
|
Kolobe masele-sele, |
Wilde vark, wat rondhardloop, |
Hodimo le makxêka, le le-fathse |
Bo-op die nou paadjies, bo-op die land, |
Hodimo la e-sa kolobe a nona, |
|
Phôôfôlô e nonang ha le sele! |
Wanneer die son bo begin opgaan word die wilde vark vet, |
Kolobe masele-sele, |
|
E nakana di ka hanong, |
O dier wat vet word as dit heeltemal opgegaan het! |
Thipanyana ya maja ho ntse ho llwa! |
|
|
Wilde vark, wat rondhardloop, |
|
Met horinkies (salgtande) wat in sy bek is, |
|
Daar word alreeds gehuil om die mes van die opeters! |
| |
| |
2. Die rooijakkals.
|
Khoo-khoo molapong, |
Skreeu-skreeu by die stroom, |
Rakxwabê, mankxwê, montlê letlalô; |
Eienaar van die wit streep op die rug, |
Ngwan'a tlalô la ho rêka kxongwana |
van die swart streep op die rug, mooi van vel, |
Kxongwana ya morôbana sethôle, |
|
Ngwana mosifa wa lesapô, phokojwe |
Kind van die vel wat 'n klein bees koop, |
Re tla o buha, re o lahlê lesapô. |
|
|
'n Drie-jaar ou volgroeide wyfie |
|
Kind van die been (-harde) spier, jakkals, |
|
Ons sal jou stroop, ons sal jou beendere weggooi. |
3. Die leeu.
|
Thsêhla ya bô-Mamothebele, |
Vaalkleurige van Mamothebele hulle, |
Kokomoha, thokwa, lekakuba! |
Rys op, sandkleurige, verskriklike! |
Thsêla ekare o sa je di-tsabatho, |
Vaalkleurige, wat nie mensekos eet nie (nl. vleis wat mense eet) |
|
O itjêlla di-rôbala-naheng! |
Mothsana a se na habô-moholo, |
Jy eet alleen op vleis van diere wat in die veld hulle slaapplek het! |
O' n'a bolaya, a ba a ratha, |
|
Dinala di nthso ké madi a Bathepu. |
Neef wat nie oomshuis het nie (n.l. famielielose mens) |
|
Hy maak maar net dood, en dan slag hy af, |
|
Sy naels is swart van die bloed van die Bathepu. |
4. Die olifant.
|
Tlou, phutla mere o tsamayê, |
Olifant, slaan die bosse (met jou slurp) en loop, |
O tsamayê, o fahlohetsa ditlouana, |
|
Di tlê, di holê di o tseba lebitsô. |
Loop, en vrywe die olifantjies (daarmee) |
O phophothê tsêbê, tlou maokxolê, |
|
Mafôkôtsane e tswê ka tsebeng ya haô! |
Sodat hulle mag groot word en weet wie jy is. |
|
Skud met jou ore, olifant wat hardloop, |
|
Sodat die swaweltjies uit jou oor uitkom! |
| |
| |
5. Die bobbejaan.
|
Mmantahane wa lewa |
Aap van die afgrond, |
Sehlako se khanya thabeng |
Die skild skyn op die berg. |
Mosadi 'a 'oto le bôya |
Die vrou met die harige been |
O' sira monna mollô. |
Sy staan in die pad van die man se vuur. |
Thswene ké monna, ó rutilwe pula. |
|
Morokana o se na kobô ya thswene. |
Die bobbejaan is 'n man, hy het leer reent maak. |
A maru a ka mo feta |
|
A robetse bosiu |
Die reentmaker het nie 'n bobbejaankombers nie. |
A tla a sala a bôna majwe |
|
Ho hadima thabeng! |
Laat die wolke maar aan hom verby gaan |
|
As hy in die nag slaap. |
|
Hy bly maar agter en sien die klippe |
|
Die skyn daarvan op die berg! |
(Bostande eksemplaar wys duidelik die onsamehangendheid van baie van die prysliedere. Ook die argaiese taal is opmerklik.)
| |
II. Uit: Segoete: Raphepheng.
1. Die vinkie.
|
Pinyane, o mabela, |
Vinkie, jou pronker, |
Ha o nka sehlahla o rulêlê, |
Wanneer jy struikies vat om jou nes mee te bedek, |
O re, o etsisa masianokê. |
|
Masianokê ha etsiswe ké motho! |
Dan gee jy voor, jy maak die hamerkop na. |
Ké ngwana 'bô 'thuledi-a-madiba, |
|
O nts'a nka thlôkwana ka ngwê. |
Maar niemand kan die hamerkop namaak nie! |
|
Hy is van die famielie van die wat neste bedek by die diep water, |
|
Hy vat die rietjies een vir een. |
2. Die kuikendief.
|
Nkhodi-khodi, mautla a solla, |
Kuikendief, rower wat rondswerf, |
Lasapô a le mo kxamê le mmolayê |
Mag die been in sy keel bly steek en hom doodmaak. |
Mautla a solla a ya hodimo, |
|
La utla le solla lekxolo-kxolo, |
Die rower wat rondswerf en in die hoogte gaan, |
Nkhodi, ha-eno ha ho ke ho hlajwe! |
|
|
Die groot een wat roof en swerf, |
|
Kuikendief, mag daar by jou tuis nooit geslag word nie! |
| |
| |
(Uit die S.A. Kunsgalerye. I.: Pretoria.)
GENERAAL PIET CRONJE.
| |
| |
3. Die molepe-voel (ook: tsobolo genoem).
|
Tsobolô ya kxaba, h-e-e, |
Die tsobolô is mooi, he-e-e, |
Molêpê wa kxaba, he-e-e, |
Die molêpê is mooi, he-e-e, |
Nonyana ena ya kxaba, he-e-e, |
Hierdie voël is mooi, he-e-e, |
He-e-e, ha e kxabe! |
He-e-e, hy's tog nie mooi nie! |
| |
III. Uit: Mangoaela: Lithoko tsa marena a Basotho.
1. Uittreksel uit 'n pryslied van mosweswe (Mosjesj).
Kind van Mmamokhatshane, verwoester,
Verwoester, diep afgrond van 'n grot
Waar beeste ingaan, en verdwyn,
Waar mense ingaan, en verdwyn!
Afslagter van die BaKwena
Slag tog af vir Mmasetenane, dat hy tog 'n las op sy skouers kry,
Dat hy mag sê: Dit is die getrappel van beeste, van mense.
Padda van die regimente, krygsgenoot van Sakxane en Ramakwane,
Wat die stof laat staan, die stof wat kom uit die skoot van die aarde van
Die kind van die kaptein van Qhwei sien vir julle,
Dit word gesien deur Ratsotsose van Mokxethi,
Die wolk, die skitter van die lig op die skilde,
Wanneer die padda nie daar is nie midde onder die mense
Dan klaag die leëraanvoerders, en sê:
Nketu en Ramakwane, waar is julle?
Die regimente van die mense is terug op die pad
Soekende vir Nketu en Ramakwane.
Skerp potkrapper, bees met 'n wit streep op jou rug, bees van Maphule,
Bees van die man Maphule, met 'n wit streep op jou rug,
Ons tuiste is ver, dit het al maer geword,
Dit het al geploë en teruggekom, die groot bees.
Die groot bees van Setebane-hulle.
Van Setebane-hulle, van Rapodile-hulle.
Die speer van die seun van Khwana, Thamae is sy naam;
Speer soos 'n skerp skeermes, wat nog altyd uit Mahiseng kom!
Nog steeds uit Khwabane en Makata.
Speer wat verniel die ingewande van die mens,
Verniel die ingewande van die seun van Mpaphang.
| |
| |
Swart bees van die sout, van die sout, Thswanyane,
Thswanyane, loop maar deur, ek kom,
Ek kom, ek sal jou op die pad kry, hierso by Phokotsa.
2. Uit 'n pryslied van sekonyela.
Gebaarde van die Sekonyela's, harige wilde dier,
Hy het geloop so omdraai-omdraai, Mokhalahadi,
Sny af die leqekwa-gras, julle van Ramangwane,
En laat staan die mohlome-gras.
Die eienaar van die bergland het gekom, Moqhesa.
Die kalf wat nie in die kraal wil slaap nie skop,
Hy het Nkokoto in sy bors geskop.
Hy het geloop so omdraai-omdraai, Mokhalahadi,
Hy het geloop so omdraai-omdraai, met 'n bult op sy rug,
Sprinkhaan uit die khopa-plant.
| |
(h) Prysliedere, van die Zulu-volk.
I. Uit: Grant: Izibongo of Zulu chiefs.
1. Uit 'n pryslied van shaka (Tsjaka).
Hy wat altyd klaar is om 'n uitdaging aan te neem.
Die eersgebore seuns van hul moeders, wat lank jare geroep is,
Hy is soos die kliphoop by Nkandla,
Wat olifante bedek het toe dit gereent het.
Die havik, wat ek sien afkom het van Mangcengeza,
Toe hy by Pungashe gekom het, het hy verdwyn,
Hy val in, en die woud herhaal dit, hul eggo terug en sê:
Hy het boete betaal, 'n duiker en 'n bokkie,
Hy word gesien deur die jagters wat die vlieënde miere vang,
'n Haan het hom van voor gehinder,
Naamlik die mense van Ntombazi en Langa.
Hy het vir Nomahlanja die seun van Zwide opgevreet,
Hy het vir Mdandalazi die seun van Gaqa van die AmaPela
Sy een oor het anders gestaan as sy ander,
Hy het vir Mdandalazi die seun van Gaqa van die AmaPelo
| |
| |
Sy een oor het anders gestaan as sy ander.
Die wat die dogter van die ou man van Langa weggevoer het,
Hy wat altyd klaar is om 'n uitdaging aan te neem,
Die eersgebore seuns van hul moeders, wat lank jare geroep is,
Hy is soos die kliphoop by Nkandla,
Wat olifante bedek het toe dit gereent het.
2. Uit 'n pryslied van mpande (panda).
Aangaande die saak van Mapita, tegelyk met die saak van Tokotoko,
Wat die Mpofana oorgesteek het, en toe gaan sit het,
Ja, dit was die beeste van die Swazies,
Msutu, met 'n lang kombers, soos die van 'n olifant,
Wie kan die skepper aanroep?
Net die vrouens sal agterbly, hulle sal imbuya eet.
Ja, dit is in die verlate plekke waar eentyd krale was,
Hy was verlei deur Ncagwana, saam met Matunjana,
Hul het hom verlei met klein troppe, ja, klein troppe beeste,
Nozishata, gebore uit Maqoboza, daar bo die twee koppies van
Die blits het gekom en getref bo Mswazi, gebore uit Sobuza.
Hy het Pahlapahla opgeëet, van die Basoetoes, verbrysel het hy hom,
En toe gaan hy en maak vir homself mooi in die hut van Tandiwe.
Die huis van Mswazi het gebrand!
| |
(i) 'n Moderne adaptasie van die pryslied-styl, van die Xosa-volk.
Uit die loflied aan God, van uNtsikana (Appleyard, Kafir Language).
U is die groot God, wat in die Hemel is,
U is dit, skild van die waarheid,
U is dit, toring van die waarheid,
U is dit, woud van die waarheid,
U is dit, wat U troon het daarbo!
U is die skepper van die lewe, U het die opperste ruimtes
U, wat die skepper is, U het ook die hemel geskep.
| |
| |
Die sterrebeelde, die Plejade ook,
Die meteore wys dit vir ons.
U skepper van die blindes, deur U wil het U hulle so gemaak,
Die trompet lui, hy roep vir ons,
U is die jagter, wat op siele jag,
U is die leier, wat voor ons uit gaan.
U is die groot mantel wat vir ons bedek.
U is dit, wie se hande verwond is,
U is dit, wie se voete verwond is!
U is dit, wie se bloed 'n lopende stroom is, en hoekom?
U is dit, wie se bloed vor ons vergiet is.
| |
| |
WILLY SLUITER:
Dr. VAN BROEKHUIZEN (1902).
(Uit die S.A. Kunsgalerye. I: Pretoria.)
|
|