Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Bruwer, A.J., ‘Sy Meesterstuk’. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 3/9. |
|
Boonstra, L.D., M. Sc., ‘Seks’. Eerste Deel: 'n Studie in Menslike Rewolusie. Twede Deel: Kinderbeperking. Juta en Kie., Bpk., Kaapstad en Johannesburg. |
|
Beeba, ‘Bont Beelde.’ Juta en Kie., Bpk., Kaapstad en Johannesburg. Prys 4/-. |
|
Coetzee, Dawid J., ‘Geskiedenisstories Uit Alle Tye’. Deel I. Juta en Kie., Bpk., Kaapstad en Johannesburg. Prys 3/6. |
|
Dekker, J.J., ‘Goethe und Schiller: Gedichte in Auswahl.’ Nasionale Pers Bepk., Bloemfontein. Prys 6/3. |
|
Metrowich, F.C., B.A., B. Ed., ‘The Development of Higher Education in South Africa’. University of Cape Town Publications. Maskew Miller, Bpk., Kaapstad. Prys 4/-. |
|
Moerdyk, Sylva: ‘Paul Kruger’. Geskiedkundige Tonele uit die Lewe van die President van die Suid-Afrikaanse Republiek. In vier bedrywe. Nasionale Pers, Kaapstad. |
|
M.E.R., Ons Kinderrakkie - ‘Die Oorwinnaar’. Verhale van President Steyn. Nasionale Pers, Kaapstad en Bloemfontein. Prys 3/-. |
|
Uniale Taal en Kultuur Konforensie. ‘Nimmer of Nou’. Bloemfontein. 18 en 19 Desember. Nasionale Pers, Bloemfontein. Prys 1/6. |
|
Visser, A. G., ‘Die Purper Iris en ander Nagelate Gedigte’. Nasionale Pers, Kaapstad. |
|
van der Merwe, C.D., B.A., Ph. D., en du Toit, D.F., M.A., Dr. Chem., ‘Berekeninge in Gemie’. Nasionale Pers, Kaapstad. |
|
Mopeli, Paulus, ‘Die Sending te Witzieshoek’. En ander sake rakende die Sending aldaar. Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein. 1930. 5/6 posvry. |
|
Wahlen, Frans J., Augustinus op Zoek naar de Waarheid. Met elf illustrasies in houtsnede en een omslagteekening door J. Franken Pzn. W.L. en J. Brusse's, Rotterdam, MCMXXX. |
|
|