Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Balmsforth, Rev. Ramsden: The Nature of Life. Juta & Co., Ltd., Cape Town and Johannesburg. 6d. |
Beeba: Die Diamanthalssnoer. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein. 1929. 5/- posvry. |
Dreyer, A.: Die Kaapse Kerk en die Groot Trek. Van de Sandt de Villiers (Beperkt), Kaapstad. 1929. 21/- posvry. |
Eden, Fanny: Sonder God in die Wêreld. 'n Verhaal vir Oud en Jonk. In Afrikaans bewerk deur Ds.P.J. Marais. H.A.U.M. Kaapstad, Firma J.H. de Bussy, Pretoria. 1929. 4/- posvry. |
Eden, Fanny: Meer as Goud. 4/- posvry. |
Juta se Afrikaanse Leesboeke vir die Laerskool. Eerste, Twede, Derde Boekie vir Afrikaanssprekende Kinders. Juta & Kie,, Beperk. Kaapstad en Johannesburg. 1929. |
Juta se Afrikaanse Leesboeke vir die Laerskool. Eerste, Twede, Derde Boekie vir Engelssprekende Kinders. Juta & Kie, Beperk. Kaapstad en Johannesburg. 1929. |
Juta se Afrikaanse Leesboeke vir die Laerskool. Standerd 1, 2, 3, 4, 5, 6. Juta & Kie., Beperk. Kaapstad en Johannesburg. 1929. |
Juta se Leesboekies vir die Kindertuin. Eerste, Twede en Derde Boekie deur Claudia Luyt. Juta & Kie., Beperk. Kaapstad en Johannesburg. 1929. Drie Dele, 1/6 elk. |
M.E.R.: Die Oorwinnaar, Verhale van President Steyn. Nasionale Pers, Beperk. Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein. 1929. 3/- posvry. |
Metrowich, F.C., B.A., B. Ed.: The Development of Higher Education in South Africa. 1873-1927. Maskew Miller, Beperk. Kaapstad. 4/-. |
Pienaar, P. de V.: Skakels van die Ketting. Firma J.H. de Bussy, Pretoria. 1929. |
Tannie: Daar ver oor die See: Ons eie Reis na Europa. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein. 1929. 7/6 posvry. |
The Nature of Life. Discussion before the British Association, at Cape Town, July 25, 1929. As recorded in The Cape Times and revised by the authors. Juta & Co., Ltd., Cape Town and Johannesburg. 3/-. |
Van Oostrum, O., O.1, met medewerking van J.H. Rademeyer, M.A.: Betekenis en Gebruik. Styloefeninge vir die Hoërskole. Vorm IV - Standerd IX. Firma J.H. de Bussy, Pretoria. H.A.U.M., Kaapstad. 1929. 2/3. |
Groeneweg, J.J.: Maseppa, Die Leeu van die Grasvlaktes. J.H. de Bussy, Pretoria. 1929. 6/6. |
Groeneweg, J.J.: Waar die Doringbome fluister. (Twede druk.) J.H. de Bussy. Pretoria, 1929. 6/-. |
|
|