Die nuwe brandwag. Tydskrif vir kuns en lettere. Jaargang 1929(1929)– [tijdschrift] Nuwe Brandwag, Die– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende Soos 'n Blaar. Soos 'n blaar op die woeste wind, Soos 'n bootjie op die roekelose see: Waarheen, O God! Waarheen? My siel het teen homself gestry Totdat my hart met al sy bloed gestort 'n Bleke, vose stuk oorbly. A.J. BRUWER. Vorige Volgende