Neerlandia. Jaargang 67
(1963)– [tijdschrift] Neerlandia– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 67]
| |
prof. dr. Merwe Scholtz na ruim vier jaar na Pretoria teruggekeer. Wat inligting op ander gebiede betreft, meen hy dat daar ruimte vir verbetering is. Voorligting is syns insiens 'n saak van feite verstrek. Dit is 'n taak vir deskundiges en nie vir die gewone man niet. Hierdie indrukke het hy gevorm tydens 'n tweede lang verblyf in Nederland waar hy aan die Universiteit van Amsterdam die leerstoel ter bevordering van die studie van die taal, letterkunde, kultuur en geskiedenis van Suid-Afrika beklee het. Die beste is dit na sy mening, om net die feite te stel en gevolgtrekkinge aan die Nederlanders oor te laat. Hulle is oor die algemeen goed onderleg in politieke sake. Oor die vordering van die ‘Afrikaanse leerstoel’ is prof. Scholtz besonder bemoedig. Hy het, afgesien van die studente wat lesings as Bybelbelangstelling bywoon, tussen 16 en 20 doktorale studente. By hierdie studie het die Suid-Afrikaanse Instituut 'n verbeterde hulpmiddel. Uit 'n ou boekery en die boeke van wyle dr. Elizabeth Conradie het die bibliotheek nou nagenoeg 10.000 uitgesoekte boeke wat betrekking op Suid-Afrika het. Daar is ook sulke noodsaaklike, maar moeilik bekombare tydskrifte beskikbaar soos stelle van die eerste Afrikaanse tydskrif ‘Ons Kluyntji’ en ‘Die Nwe Brandwag’. Voor belangstellende lezers vermelden wij het adres van het genoemde Suid-Afrikaanse Instituut: Van Riebeeckhuis, Keizersgracht 141, Amsterdam. | |
Zeven miljard voor ontwikkeling BantoegebiedenIn 1966 zullen 81.500 woningen voor Bantoes in de Bantoegebieden gereed zijn. De kosten zullen 380 miljoen gulden bedragen en vormen een deel van de zeven miljard gulden, die de Zuidafrikaanse Regering destijds heeft uitgetrokken voor de ontwikkeling van de Bantoegebieden in de Republiek. Verder zullen in 1966 15.000 hectare grond in deze gebieden geïrrigeerd zijn en 60.000 hectare met bossen beplant worden. Verder zijn twee permanente departementale commissies in het leven geroepen, belast met de uitvoering van stedebouwkundige plannen en schema's voor grondverbetering, waarvan de additionele kosten geraamd worden op één miljard gulden. Een van de onderdelen van dit plan is de bouw van een Bantoehospitaal met 800 bedden op de grens van de Bantoegebieden, dat later geheel onder Bantoe supervisie zal komen.
Zuid-Afrika van week tot week nr. 113. |
|