Neerlandia. Jaargang 54
(1950)– [tijdschrift] Neerlandia– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermdZuid-AfrikaDe Voorzitter van het Alg. Ned. Verbond ontving uit Kaapstad een brief van de Voorzitter van het Voortrekkermonument-Inwydingskomitee van 19 Jan. 1950 luidende: ‘Meneer, Van die heer Fred. Oudschans Dentz, u verteenwoordiger in Suid-Afrika, het ek 'n skrywe in Desember 1949 ontvang waarin die hartlike gelukwense van u Hoofbestuur betuig word in verband met die inwyding van die Voortrekkermonument. Dit spyt my dat die vriendelike skrywe nie eerder beantwoord is nie. Namens die Voortrekker-Inwydingskomitee wil ek u Hoofbestuur baie hartlik dank vir u gelukwense en die vriendelike boodskap wat ons ontvang het. Ek wil vertrou dat die betrekkinge tussen die Afrikaners in Suid-Afrika en die stamgenote in Nederland altyd van die beste sal wees.’
Aan nummer 91 van 29 Dec. 1949 der Alg. mededelingen van die Staatsinligtingskantoor van die Unie van Suid-Afrika ontlenen wij het volgende: |
|