Belangstelling van onze Stamverwanten.
De radioverspreiding uit het Philips-laboratorium heeft in Zuid-Afrika groote belangstelling gewekt. Indië deelt eenige brieven van Zuidafrikaansche luisteraars mede, waaraan wij het onderstaande ontleenen.
Een liefhebber uit Frankfort, Oranje Vrijstaat schrijft o.m.:
‘Ek het gister aand julle transmissie op 30.2 metres opgevang van af 10 uur n.m. tot 12 uur. Julle oproeping van 'n dokter in Indië, die lesing deur dr. van der Pol, en die muziekstukke was almal baie duidelik. Ons het lekker gelag oor die stuk “Tea for Two” want dit toon, dat Holland beetje agter die tije is. Nou dat ik jullie stasie ondek het, sal ik meer dikwijls inluister, en ek hoop om julle op 'n latere datum 'n volledige rapport te stuur. Die tijd, wanneer men na julle luister, is meer geskik dan die Amerikaanse transmissie, en ek is heeltemaal seker, dat na 'n korte tijd sal menige Suid-Afrikaners groot genot trek uit julle programme.
Ek het hier 'n paar Hollander vriende, wat lij aan heimwee, en ek sou dit 'n groot guns ag als U hulle sou oproep en hulle gelukkig maak voel om 'n stem uit hulle natte Holland te hoor’.
Een ander radio-vriend uit Worcester schrijft o.a.:
‘U uitsaai programme tel ek op al van die 11de Maart. So ver soos ek weet is ek die eerste Afrikaner, wat U transmissie opgetel het. Dit sal ons Afrikaners groot genot verskaf as U wil aanhou met U uitsaaidiens. Die modulasie is eersteklas en spraak baie duidelijk. P.C.J.J. is baie harder dan 2 XAF (Schenectady - Red.) en sy draaggolf is baie eengalig. Op 'n O.V.O. toestel kom P.C.J.J. pragtig deur, die spraak is hard en baie duidelijk en die musiek word regtig deur mij baie geniet.
Hopende dat U meer sukses sal behaal dan enige ander stasie, enz.’
Ook op den 18den verjaardag van Prinses Juliana heeft Zuid-Afrika hartelijke belangstelling getoond. Aan de Prinses werd een kostbaar huldeblijk aangeboden; het was de bedoeling der feestcommissie, dat daaraan alle Afrikaners zouden medewerken. In de sedert ontvangen Zuidafrikaansche bladen troffen wij gelukwenschen aan en te Kaapstad is een goedgeslaagd feest voor de Nederlandsche jeugd gegeven, waar de Nederlandsche consul, de heer Van Buttingha Wichers, een toespraak hield en waar kinderen en volwassenen in de nationale kleederdracht waren verschenen.
Die Burger van 25 April schreef o.a.:
Die Afrikaanse volk is veel verskuldig aan die Hollandse vorstelike huis, maar zeker nog meer aan die Hollandse volk self. In die verlede kon ons altijd in ons strijd op taalof politieke gebied reken op die sedelike ondersteuning van Holland. Dit kan dan ook nie anders nie as ons daaraan dink hoe nou ons aan mekaar verwant is, nie alleen deur afkoms nie, maar ook deur ander bande. Op kulturele gebied is Holland die bron van besieling en ondersteuning vir die Afrikaner.
Daar is nog 'n ander voordeel aan verbonde om die bande wat ons aan Holland bind te bewaar.
Deur die eigenaardige ligging van die land is dit in baie opsigte seker een van die meer kosmopolitiese landen van Europa.... Die Afrikaner kan deur middel van die Nederlandse taal bekend raak met die letterkunde en kultuur van die heele Europa'....