Neerlandia. Jaargang 23
(1919)– [tijdschrift] Neerlandia– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermd
[pagina 21]
| |
Afrikaans het hij die bewijs gelewer dat hij uitstekend in staat is tot selfstandige en oorspronkelike werk op hierdie nog onontgonne gebied en ons kan van hom waardevolle inligting verwag in die moeilikhede en onsekerhede, wat ons nog dikwels bij die gebruik van Afrikaans ondervind. Daar is gin beter kombinasie nie als die filisoof en die digter, en hij verteenwoordig altwee. (Die Brandwag, Okt. 1918). |
|