Welkom aan President Kruger.
Welkom President, in die ou Holland, die land van vrijheid en van reg. Uw reis van die Hollandse lijn naar die Residensie, het weer voor U gewijs hoe die hart van die nasie warm klop ver die stamverwanten in die Z.A.R. en Vrijstaat.
Maar die President het dat geweet. U kende ver die Hollanders wat in Uw land altijd trouw was aan die regeering. U kende ver die nasie wat in 80 die Transvaalsche Driemanschap zoo fluks het gehelp; wat het gebewijs dat hulle meelij had met die weduwees en weeses wat hulle manne hat geverlies in die eerste vrijheidsoorlog.
Ons geesdrif, ons sympathie is nou banja grooter, ons voel die strijd is zwaarder nou. Maar boôn al het ons afkeer, diepe afkeer voor die barbaarsheden teên vrouwes en kinders.
Ons rechvaardigheidsgevoel kom op teên zoo'n onchristelijke strijd; ons rechvaardigheidsgevoel wor gekwets door die politiek van roof en terging.
Ons het geprotesteer, en ons protesteer nog uit naam van die menschlijkheid.
U President, ontvang ons in ons midden as die vertegenwoordiger van die dapper, vrije volk wat veg en blij veg ver zijn reg, ver zijn land, zijn huis.
As ons Koningin U die oorlogschip het aangebied om Europa-toe te kom, het ons volk gejuich; want die jong Koningin het gehandel heeltemaal in die geest van die volk.
Ons hart was lig toe ons het gehoor hoe die President verklaar het dat die Afrikaander zaak nog nie geverlies was nie. Heel die volk van Holland bid dat alles reg zal kom. Welkom President van die dapper edele Boeren wat nog nie overwin is nie. Ons bid dat God ver hulle uitkomst zal gè en dat die zaak wat die President zoo banja ver het maak reis, succes zal hè.
Die Algemeen Nederlandsch Verbond wat onse Nederlandse taal verdedig, soos hulle die spreek in Holland en Vlaanderen en Suid-Afrika, segt ver U: Die President es hier bij trouwe vrienden! Welkom President in die ou Holland!