1836 vind ons die trek van Maritz en in 1837 die van Piet Retief. Hulle het alger saam gekom tussen Thabanchu en Vet Rivier in 1837.
Trek, waarheen? Noordwaarts. Wie het daar gewoon? Verskillende kafferstamme wat algemeen die benaming dra van Bantu. In Natal was die Zulu, in die Oranje Vrystaat die Basuto. Die Voortrekkers het die kaffer nasie goed geken daar die meeste van hulle grensboere was, en jare lang gedurig moes veg vir hulle bestaan met kaffer roverbendes, wat geroof, verbrand, verwoes het net waar hulle kon. Net nog voor die Groot Trek was daar 'n inval van 20.000 kaffers wat tientalle boerwonings verbrand het, etlike boere vermoor en duisende stuks vee gesteel het. Dus hier die Voortrekkers het geweet wat hulle te wagte staan daar oor die Oranje- en Vaal Rivier.
Daar was twee magtige konings wat in hierdie jare die skepter geswaai het oor die inboorlinge. In Natal was dit Dingaan, die magtige Koning van die Zulu's, in Transvaal was dit Moselekatze. Beide was deur strome bloed tot die troon gekom. Tiranne, van die bloeddorstigste wat die aardbodem ooit bewoon het.
President Kruger vertel in een van sy toesprake, dat hy as jong seun van 13 jare op kommando was en toe van die naturelle gekry het wat weggekruip het in die gate en hole uit vrees vir die Regimente van die magtige vors, wat, as hy aasvoëls sag vlie oor sy stad, uitriep: ‘My kinders (die aasvoëls) het honger!’, en direk het hy 'n Regiment uitgestuur om 'n kraal Magatese uit te moor sodat daar aas was vir die voëls. Dingaan in Natal het net so huis gehou.
Dis met hierdie wredaards dat die Boere, die Voortrekkers, in aanraking gekom het. Hier het ons die wanbestuur van twee barbaarse opperhoofde wat deur bloeddors gedrywe, duisende van hulle landgenote vermoor, wat Transvaal en Natal, die mooiste en pragtigste land van die wereld feitlik in 'n woestyn herskape het, waar geen lewe veilig was nie, geen landbou ontwikkeling toegestaan werd nie. Hierdie hordes wat uit die Noordooste, uit Midde Afrika, langs die Ooskus afgekom het, nooit gewoon het in die Suide van Afrika nie en die Hottentotte tot by die Sambesi en Limpopo uitgemoor het, dis met hierdie barbare dat die ontsagwekkende stryd van die Boere begin het. 'n Handjie vol dapper, beskaafde blanke teen die hordes van 'n bloeddorstige tiran.