Yves T'Sjoen
Buiten wijs ik met mijn vinger naar de
Hij blijft kijken naar mijn vinger.
[Hugo Claus, ‘Interview’ (Wreed geluk, 1999)]
... een pregnante gedachte die ik afgelopen zomer verwoord vond in een brief van Breyten Breytenbach aan André P. Brink (d.d. begin november 1972), opgenomen in de verzamelbundel Met ander woorde (1977). Ik citeer de volgende passage ook om de muzikaliteit van de taal waarin ze is gesteld, die niet de taal van de verdrukking, van de ‘verstarde’ wil zijn, maar van het ik. Zoals elke taal de taal van het ik is.
dink aan 'n wind; dit wat ons wil vaslê, die essensiële, is die wind, maar al wat ons kan sien en beskryf is die boom - hóé die boom lyk as gevolg van die wind. En so gryp ons die wind. En so probeer ek die stilte sê. |...| (O Vriende, om te praat is om die stilte prys te gee.)
Die gedigte sit, soos altyd, soos siwwe vol verwysings. Ornitoloë gaan seker kniesterig daaroor voel, so asof ek my lyf bak wil hou met 'n boekrak vol duistere, ontheemde en sekerlik volksvreemde - en daarom snotterige - kennis, asof dit 'n poging sou wees om die ondermynende eksotiese soos 'n vrot vis in die verstarde se skoot te gom. (En as dit waar is, edelagbare, pleit ek skuldig met dank.) [...] ‘Verwysing’ is 'n stootjie ('n voelhoring) beide na verruiming en áánsluiting - by die léser natuurlik, nie noodwendig by ander skryfklerke nie. Verwysing is dikwels ook kortpad kies, sommer uit luiheid, en ook 'n teken [...].
Maar alles is verwysing - en die vinger wat die maan uitwys is niet die maan nie. Die woord self het geen absolute betekenis nie. (Wat? Absolute betekenis? Solank die lewe 'n belewenis is?) Wat dan nog te sê van wáárde? Woorde is net soos geld en bestaan as algemeen aanvaarde konvensies. [...]
Deze gedachte gaat verder dan net 'n gedig, zoals een gedicht verder gaat dan een gedachte. Het beeld van de maan en de vinger is een topos, ook dus in de hedendaagse Nederlandstalige literatuur. Zie gedichten en reflecties in vrij recent werk van Stefan Hertmans, Hugo Claus, Gerrit Kouwenaar, Jan Lauwereyns, Arjen Duinker, Tonnus Oosterhoff. Dichters die er, net als de onverstarde Breytenbach, vandaag en over 150 jaar toe doen.
Literatuur en alles in taal is altijd aan het wijzen. [...] De rechterhand wijst dus naar alles, maar het is allemaal waar.
[Tonnus Oosterhoff (Stem en tegenstem, 2004)]