Versamelde gedigte(1981)–A.G. Visser– Auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende Ongelyk? Die Vader in die Hemelryk Verdeel sy gawes ongelyk. So lyk dit, vrind, en tog jy dwaal. Ons weet so min, ons oordeel gou. Die stem gee Hy die nagtegaal, Die vere aan die skorre pou! Vorige Volgende