VIII. O'er di Woorde wat ni ferbuig worde ni.
VIII. Indeclinable Parts of Speech.
1. Di Bywoorde, Foorsetsels, Foegwoorde, en Uitroepwoorde blyf altyd onferanderd. |
1. Adverbs, Prepositions, Conjunctions and Interjections are indeclinable. |
|
2. Di Bywoorde word by andere woorde geset om di werking of hoedanighyd daarfan nader te bepaal, soos fêr skiit, regte mooi, ens.; of om 'n omstandighyd uit te druk, soos fan plaas: hiir en daar; fan tyd: froeg, laat, ens. |
2. Adverbs are employed to notiyf the meaning of Verbs, as to shoot far; of Adjectives, as very pretty; and of other Adverbs; also to define particulars of place, as here and there; and of time, as early, late, &c. |
|
3. Foorsetsels, wat in di plek kom fan ferbuigings, toon an in watter betrekking 'n naamwoord of foornaamwoord staan, waarfoor dit geplaas word, soos: an di deur fan di huis, agter my, uit di kraal, ens. |
3. Prepositions, being the modern equivalents of case-endings, are employed with nouns to mark the relation in which these nouns stand to other words of the sentence, as: at the door of the house, behind me, out of the kraal, &c. |
|
4. Di Foegwoorde ferbind woorde en sinne an makaar, soos: Jan en Piet; ek is bly, mar Jan is ferdritig. |
4. Conjunctions are used te connect words and sentences, as: John and Peter; but John is sad. |
|
5. Uitroepwoorde word gebruik om ferbasing, afkeuring, droefhyd, blydskap, skrik, ens. uit te druk, sonder ferbinding met andere woorde, soos: o! ag! soe! ens. |
5. Interjections are used for expressing astonishment, gladness, fear, and other emotions, which have no grammatical connection with the sentences in which they occur, as oh! ah! lo! &c. |
|
|