1. Ons het, in Afrikaans en Engels 10 soorte fan worde:-
1. | Naamwoorde. |
2. | Lidwoorde. |
3. | Hoedanighydswoorde. |
4. | Foornaamwoorde. |
5. | Telwoorde, |
6. | Werkwoorde. |
7. | Bywoorde. |
8. | Foorsetsels |
9. | Foegwoorde. |
10. | Uitroepwoorde. |
|
1. The words used in English and Cape Dutch are distributed into 10 parts of speech:
1. | Nouns. |
2. | Articles. |
3. | Adjectives. |
4. | Pronouns. |
5. | Numerals. |
6. | Verbs. |
7. | Adverbs. |
8. | Prepositions. |
9. | Conjunctions. |
10. | Interjections. |
|
|
Anmerking. - In nuwere Engelse Taalkundes word di Lidwoorde en Telwoorde ni as aparte woordsoorte behandel ni, mar as Hoedanighydswoorde beskou. |
Note. - In modern English grammars the Articles and Numerals are not classified as separate parts of speech, but treated as adjectives. |
|
2. In Afrikaans word di Naamwoorde, Hoedanighydswoorde en Foornaamwoorde ferbuig: in Engels net di Naamwoorde en Foornaamwoorde en Hoedanighydswoorde net in di trappe fan fergelyking Di Werkwoorde word ferfoeg, en di ander soorte bly onferander in alby tale. |
2. In Cape Dutch Nouns, Adjectives and Pronouns are declined, in English only Nouns and Pronouns, Adjectives only in the degrees of comparison, Verbs are conjugated, the other parts of speech remain indeclinable. |