Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend[45]45. Josef openbaar sig an syn Broers. vs. 1-15.1.[regelnummer]
En Josef kon sig ni bedwing voor almal wat by
hom staan ni, en hy roep uit: ‘Laat di laaste een
uitgaan van my af!’ En daar bly ni 'n man staan
by hom ni, toen Josef sig bekend maak an syn broers.
2.[regelnummer]
- En hy bars uit en huil; en Egipteland hoor, en di
3.[regelnummer]
huis van Farao hoor. - En Josef sê an syn broers:
‘Ek is Josef!... En lewe myn vader nog?’... En syn
broers kon ver hom ni antwoorde ni; want hulle was
4.[regelnummer]
verskrik voor syn angesig. - En Josef sê an syn broers:
‘Kom tog nader na my toe!’ En hulle kom nader.
En hy sê: ‘Ek is Josef, julle broer, dis ver my wat
5.[regelnummer]
julle verkoop het na Egipte toe. - En nou moet ni
verdritig wees ni, en ver julle selfs kwaad wees ni dat
julle ver my hiirnatoe verkoop het ni; want om lewens
te behou het God my gestuur voor julle angesig. -
6.[regelnummer]
Want di 2 jare was hongersnood in di land, en nog 5
7.[regelnummer]
jare sal ni gesaai of gemaai worde ni. - En God het
| |
[pagina 122]
| |
my gestuur voor julle angesig, om ver julle 'n o'erblyf-
sel te stel op di aarde, en om ver julle and' lewe te hou
8.[regelnummer]
deur 'n grote verlossing. - En nou, dis ni julle wat ver
my hiirnatoe gestuur het ni, mar God, en Hy het my
gemaak tot 'n vader ver Farao, en tot 'n Meneer o'er
syn hele huis, en 'n heerser o'er di hele Egipteland. -
9.[regelnummer]
Maak gou, en gaan op na myn vader toe, en sê an
hom: So sê jou seun Josef: God het my gemaak tot 'n
Meneer van heel Egipte; kom af na my toe, moet ni
10.[regelnummer]
versuim ni; en jy sal woon in di landGa naar margenoot1 Gosen, en jy
sal naby my wees, jy, en jou kinders, en jou kindskin-
ders, en jou skape, en jou beeste, en al wat joue is; -
11.[regelnummer]
en daar sal ek ver jou onderhou (want daar kom nog
5 jare van honger), opdat jy ni verarm ni, en jou
12.[regelnummer]
huisgesin, en al wat jy het. - En kyk, julle oge siin,
en di oge van myn boer Benjamin, dat dit myn mond
13.[regelnummer]
is wat met julle praat. - En julle sal an myn vader
vertel al myn heerlikheid in Egipte, en alles wat julle
gesiin het; en julle sal gou maak, en myn vader hiir-
natoe afbring.’
14.[regelnummer]
En hy val op di nek van syn broer Benjamin, en
15.[regelnummer]
huil, Benjamin huil op syn nek. - En hy soen al syn
broers, en huil op hulle; en daarna praat syn broers
met hom.
| |
Di blye Tyding ver Jakob, vs. 16-28.16.[regelnummer]
En di gerug daarvan werd gehoor in di huis van
Farao wat sê: Di broers van Josef is gekom; En
dit was goed in di oge van Farao en in di oge van syn
17.[regelnummer]
knegte. - En Farao sê an Josef: ‘Sê an jou broers:
Maak nou so: laai julle dire, en gaan julle na di land
18.[regelnummer]
Kanaan toe; - en neem ver julle vader, en julle fami-
liis, en kom na my toe; en ek sal an julle gé di goeie
land van Egipte, en julle sal di vettigheid van
19.[regelnummer]
di land eet. - Nou weet julle di orders, doen dit
| |
[pagina 123]
| |
nou: neem ver julle uit Egipteland uit wa'ens ver julle
kindertjiis, en ver julle vrouens, en bring julle vader,
20.[regelnummer]
en kom. - En moet ni omgé ver julle huisraad ni,
want di goed van heel Egipteland is ver julle.’
21.[regelnummer]
En di seuns van Isra'el maak so; en Josef gé an
hulle wa'ens vollens di gebod van Farao, en gé an hulle
22.[regelnummer]
padkos. - Hy gé an hulle almal an elke man orige
pakke klére; mar ver Benjamin gé hy 300 stukke
23.[regelnummer]
silwer en 5 orige pakke klére. - En ver syn vader stuur
hy wat volg: 10 esels, gelaai met di goeie dinge van
Egipte, en 10 merriësels, gelaai met koring en brood
24.[regelnummer]
en kos ver syn vader op di pad. - En hy stuur syn
broers weg, en hulle vertrek; en hy sê an hulle:
‘Moet ni kwaad wees [ver makaar] op di pad ni!’
25.[regelnummer]
En hulle trek op uit Egipte en kom in di land
26.[regelnummer]
Kanaan by hulle vader Jakob. - En hulle vertel an
hom, en sê: ‘Josef lewe nog, en hy is heerser o'er
heel Egipteland!’ Toen beswyk syn hart, want hy
27.[regelnummer]
glo hulle ni. - En hulle vertel an hom al di woorde van
Josef, wat hy an hulle gesê het; en toen hy di wa'ens
siin wat Josef gestuur het om ver hom te vervoer, toen
28.[regelnummer]
werd di gees van hulle vader Jakob lewendig; - en
Isra'el sê: ‘Dis genoeg! Myn seun Josef lewe nog!
ek sal gaan en hom siin voor ek sterwe!’
|
|