Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 30]
| |
wees op elke lewendige ding van di aarde, en op elke
vo'el van di lug, op alles waarmé di grond beweeg, en
op al di visse van di sé; in julle hand is hulle o'ergegé.
3.[regelnummer]
- Elke lewendige ding wat beweeg sal ver julle tot
voedsel wees, net soosGa naar margenoot1 di groente en vrugte, di alles
4.[regelnummer]
gé Ek ver julle. - Mar vlees, same met syn siil, dis di
5.[regelnummer]
bloed daarvan, sal julle ni eet ni. - En sekerlik julle
bloed, van julle sile, sal Ek eis, uit di hand van elke
lewendige ding sal Ek dit eis, en uit di hand van di
mens; uit di hand van elke man syn broer sal Ek di
6.[regelnummer]
siil van di mens eis. - Di wat bloed van di mens ver
giit, deur mens sal syn bloed vergiit worde; want in
7.[regelnummer]
Gods beeld het Hy di mens gemaak. - En julle, wees
julle vrugbaar, en vermenigvuldig, teel o'ervloedig
vort op di aarde en vermenigvuldig daarop.’
Vs. 3. Vollens Gen. 1:29 het God oorspronkelik an di mens net vrugte en groente gegé ver voedsel. Mar nou gé Hy oek vlees daaarby. Had dit oek tot oorsaak, dat alle vrugte en groente deur di vloed verwoes was en di mens dus vereers vlees moes eet? In elke geval vollens di mens syn inwendige dele is hy ni bestem om vlees te eet ni. Mar onder di sonde moet di dire hulle lewe verliis om di lewe van di mens op te hou. Vs. 4. Di verbod om bloed te eet is ni 'n Mosaïse of Levitise ni. Dis al deur God an Noach gegé en was dus 'n algemene gebod ver di hele mensdom. Daarom het di Jode dit dan oek gemaak tot een van di 5 Noachitise gebode, ver di ‘Prosolite van di poort,’ ver di heidens wat net sovêr sig by di Jodendom angesluit het om Gods woord te hoor voorlees. (Di ‘prosolite van di geregtigheid’ werd besny en moes di hele wet hou). Daarom word di verbod oek herhaal onder di Nuwe Testament (Hand. 15:20). ‘Di vlees met syn bloed,’ dus gaan di gebod veul verder as gewoonlik opgevat. Dis ni mar dat ons ni bloed mag eet ni; mar di bloed wat in di vlees is mag ons ni same met di vlees eet ni. Daarom slag di Jode (en Mahomedane oek) hulle vé anders as ons: hulle sny eers di nekare af om hulle goed te laat uitbloei; en dan kom di vlees eers in 'n soort van pekelwater wat al di bloederigheid uittrek wat nog daarin is. En bloot as 'n ge- | |
[pagina 31]
| |
sondheidsreel is dit reeds goed, want in di bloed van dire nes in di van mense sit baing siiktestof, wat 'n mens deur di bloed te eet inkry. Dat ons onder di sonde moet vlees eet om onse kragte op te hou, is al erg genoeg. Mar om nou nog di bloed op te vang om dit daarby te eet, is selfs ver 'n onbedorwe natuurlike gevoel stuitend; dit lyk erg bloeddorstig. | |
Gods Verbond met Noach, 9:8-17.8.[regelnummer]
Toen spreek God tot Noach, en tot syn seuns same met
9.[regelnummer]
hom, en sê: - ‘En Ek, kyk, Ek rig myn verbond op
10.[regelnummer]
met julle, en met julle saad na julle; - en met elke
lewendige siil wat same met julle is, van di gevo'elte,
en van di vé, en van elke lewendige diir op di aarde
same met julle, van algar wat uit di skip uitgaan, tot
11.[regelnummer]
elke lewendige ding op di aarde; - en Ek sal myn
verbond oprig met julle, en alle vlees sal ni weer afge-
sny worde deur watervloed ni; en daar sal ni weer 'n
vloed wees om di aarde te verwoes ni?’
12.[regelnummer]
En God sê: ‘Dis di verbondsteken wat Ek gé
tussen My en tussen julle en tussen alle lewendige
13.[regelnummer]
siil wat same met julle is, ver ewige geslagte: - Myn
Boog het Ek gegé in di wolke, en dit sal wees ver 'n
14.[regelnummer]
verbondsteken tusssen my en tussen di aarde. - En dit
sal gebeur, as Ek di aarde met wolke bedek, dat di
15.[regelnummer]
Boog in di wolke sal gesiin worde: - en Ek sal gedenk
an myn verbond, wat tussen My en tussen julle en
tussen elke lewendige siil van alle vlees is, en di waters
sal ni meer 'n vloed worde om alle vlees te verdelg ni.
16.[regelnummer]
- En di Boog sal in di wolke wees; en Ek sal daar op
kyk, om te gedenk an di ewige verbond tussen God en
tussen elke lewendige siil van alle vlees wat op di aarde
17.[regelnummer]
is.’ - En God sê an Noach: ‘Dis di verbondsteken
wat Ek gestel het tussen My en tussen alle vlees wat
op aarde is.’
| |
[pagina 32]
| |
Vs. 12. - ‘Ewige geslagte’ kyk antekening op 3:22. Vs. 13. - Di Reenboog was dus al daar, oek voor di Sondvloed; mar nou stel God dit tot 'n verbondsteken, eintlik 'n teken van Gods verdraagsaamheid en lankmoedigheid. Vergelyk Op. 4:3 ‘di reenboog rondom di troon,’ di uitstraling van Gods genade en ontferming. Hiir siin ons mar altyd 'n halwe reenboog; di aarde neem di onderste helfte weg; daar eers siin ons di volle reenboog rondom di troon; daar eers sal ons Gods genade ten volle kan siin en bevat. - Di Boog in di wolke is in di natuur ver ons met eens 'n teken van Gods genade onder beproewings. | |
Noach voorsê di Toekoms van syn Seuns, 9:18-29.18.[regelnummer]
En di seuns van Noach wat uit di skip gegaan het was
Sem, Cham, en Jafeth; en Cham was di vader van
19.[regelnummer]
Kanaän. - Dis di 3 seuns van Noach, en uit hulle is di
hele aarde bevolk.
20.[regelnummer]
En Noach begin 'n landbouwer te worde en hy plant
21.[regelnummer]
'n wingerd; - en hy drink van di wyn, en was dronk,
22.[regelnummer]
en hy was nakend in di middel van syn tent. - En
Cham, di vader van Kanaän, siin di naakheid van syn
23.[regelnummer]
vader, en vertel dit an syn 2 broers daar buite. - En
Sem en Jafeth neem di kleed en lê dit op hulle albei
syn skouers, en loop agteruit, en bedek di naakheid
van hulle vader; en hulle angesigte was omgedraai en
24.[regelnummer]
hulle siin di naakheid van hulle vader ni. - En Noach
word nugter uit syn wyn uit, en hy weet wat syn
25.[regelnummer]
jongste seun an hom gedaan het; en hy sê:
‘Vervloek is Kanaän;
Kneg van knegte sal hy wees ver syn broers!’
26.[regelnummer]
En hy sê:
‘Gesegen is Jehova, God van Sem;
En Kanaän salGa naar margenoot1 syn kneg wrees.
27.[regelnummer]
God sal Jafeth uitbrei,
En hy sal woon in Sem syn tente,
En Kanaän salGa naar margenoot2 syn kneg wees.’
28. 29.[regelnummer]
En Noach leef na di vloed 350 jare. - En al di
dage van Noach was 950 jare, en hy sterf.
| |
[pagina 33]
| |
Vs. 22. - Gewoonlik word dit so voorgestel, of Cham syn vader bespot het, en dat dit syn sonde was; mar dit word hiir ni gesê ni. Syn sonde was een van nalatigheid en pligversuim: hy moes gedaan hê wat di 2 ander broers later gedaan het, namelik om syn vader te bedek. Dat hy dit ni gedaan het ni, is genoeg om di oordeel op syn geslag te breng. Ons denk te veul dat di sonde bestaan in wat di mens doen, terwyl sonde en straf meer nog afhang van wat hy nalaat, en dus ni an syn bestemming beantwoord ni. Di boom word afgekap ni om hy slegte vrugte dra ni, mar omdat dit gen goeie vrugte dra ni (Mat. 3:10). Watter leeraars is verwerpelik; di wat di valse leer breng? Né, di wat di ware gesonde leer ni breng ni (2 Joh. 10); 'n leeraar hoef dus ni te leer dat di mens ni heeltemal bedorwe is ni, of dat Jesus mar 'n voortreffelike mens was, ens. ni; mar as hy di gesonde leer van di ewige verkising deur Gods welbehage, di wedergeboorte deur di vrymagtige en almagtige werking van di H. Gees, ens. ni breng ni, dan is hy verwerpelik en moet ni ontvang worde ni. |