Di eerste boek van Moses, genoem Génesis
(1893)–S.J. du Toit– Auteursrecht onbekend
[pagina 1]
| |
Di eerste boek van Moses, genoem Genesis (Wording). | |
[pagina 3]
| |
Di eerste boek van Moses, genoem Genesis (Wording).[1]I. - Di oorspronkelike Skepping, 1:1.1.[regelnummer]
In di begin het God di hemele en di aarde geskape.
Vs. 1 verhaal di oorspronkelike skepping van di hemele en di aarde in di begin van di tyd, sonder te sê hoe lank gelede dit was. Di naam van God is in Hebreeus meervoudig en di werkwoord skep is enkelvoudig. Is hiirin ni al 'n onbestemde anduiding van di later geopenbaarde leer van di Driëenheid ni? Hiir is ten minste 'n meerderheid van Persone en 'n eenheid van werk. Vergelyk di herskepping van di hemele en di aarde, Op. 21:1, en verder di 2 eerste met di 2 laaste hoofstukke van di Bybel, en let op hoe Gods Woord sluit nes 'n ring: dit eindig waar dit begin. Gen. 1 en 2 beskrywe di skepping voor di sondeval, en Op. 21 en 22 na di o'erwinning o'er di sonde. Dan kry ons op di nuwe aarde alles weer terug, mar na di herskepping tot ho'er heerlikheid opgevoer. | |
Toestand van di Aarde voor di teenwoordige Vernuwing, 1:2.2.[regelnummer]
En di aarde was woes en leeg geworde; en duis-
ternis wasGa naar margenoot1 op di afgrond; en di Gees van God
broeiGa naar margenoot1 op di waters.
Vs. 2 verhaal di toestand waarin onse aarde was voor omtrent 6000 jare en hoe dit toen vernuw is, sonder te sê wat al op aarde gebeur is van di oorspronkelike skepping af. Mar di 2 woorde ‘woes en leeg’ word in di Bybel net gebruik ver iits wat eers in 'n welgeordende toestand was en later verwoes en ontledig is, soos lande en stede (Kyk Jes. 34:11 en | |
[pagina 4]
| |
Jer. 4:23). Di woorde ‘duisternis op di angesig van di afgrond’ wys oek op verstoring, terwyl di Gees van God as Herskepper optré: want di Soon is di Skepper (Joh. 1:3; Col. 1:16) en di Gees is di Herskepper (Joh. 3:3-5). Al wat di wetenskap dus te sê het teen di bybelse tydrekening is op 'n verkeerde verklaring gegrond. Tussen di twe eerste verse van di Bybel in is ruimte genoeg ver alle ontdekkings van di wetenskap. So het di Kerkvader Augustinus al di 2 verse verklaar voor di besware van di wetenskap nog geopper was. ‘Broei’ geef beter di krag van di Hebreeuse woord terug as zweefde in ons Statevertaling. Byvoorbeeld, as 'n vo'el sweef o'er di aarde, of o'er di water, dan oefen hy daardeur gen invloed op di aarde of water uit ni; mar as 'n vo'el broei op syn nes, dan oefen hy 'n verwarmende, lewegéwende invloed uit op di eiers onder hom, waaran hy syn lewensgloed medeel, en waardeur di slapende lewenskime tot ontwaking en ontwikkeling kom. En dit is di krag van di Hebreeuse woord. | |
Di eerste Dag, 1:3-5. (Vergelijk Joh. 1:1-13).3.[regelnummer]
En God sê: ‘Daar sal lig worde!’ En daar word
4.[regelnummer]
lig. - En God siin di lig, dis goed. En God
maak skeiding tussen di lig en tussen di duister-
5.[regelnummer]
nis. - En God roep tot di lig: ‘Dag!’ en tot
di duisternisGa naar margenoot1 roep Hy: ‘Nag!’ En dit word
aand, en dit word oggend,Ga naar margenoot1 eerste dag.
Vs. 3 en verder oeral in Gen. 1 staan Gods woorde ni in di vorm van 'n gebod ni, mar eenvoudig in di toekomende tyd, soos ons dit letterlik vertaal het. As God sê iits sal gebeur, dan gebeur dit oek, Ps. 33:9. So word alles hiir voor di oge van di skrywer en di leser. Moses verhaal ni wat gebeur of klaar was ni; mar hy stel anskouwelik voor (molik soos hy dit self siin in di gees) hoe alles word: di leser siin di dinge worde. Vs. 5. Eers aand, en dan oggend; eers nag, en dan dag; di dag word uit di nag gebore; di nag is di moeder van di dag. Di bybelse dag loop van son-onder tot son-onder. Di rekening van middernag tot middernag is heidens. En di bybel is hiir in o'ereenstemming met di natuur: di oorsprong van alle lewe is in di duisternis. | |
[pagina 5]
| |
Di twede Dag, 1:6-8.6.[regelnummer]
En God sê: ‘Daar sal 'n uitspansel worde in di
middel van di waters, en dit sal 'n afskeiding
7.[regelnummer]
worde van waters tot waters!’ - En God maak di
uitspansel, en maak 'n afskeiding tussen di waters
wat van onder af tot an di uitspansel is, en tussen
di waters wat van bo af tot an di uitspansel is;
8.[regelnummer]
en dit word so. - En God roep tot di uitspansel:
‘Hemele!’ En dit word aand, en dit word og-
gend, twede dag.
| |
Di derde Dag, 1:9-13. (Vergelijk Ps. 104).9.[regelnummer]
En God sê: ‘Di waters sal versamel worde van
onder di hemele na een plek toe, en di droge grond
10.[regelnummer]
sal gesiin worde!’ En dit word so. - En God
roep tot di droge grond: ‘Aarde!’ en tot di ver-
sameling van di waters roep Hy: ‘Sé'e!’ En
11.[regelnummer]
God siin, dis goed. - En God sê; ‘Di aarde sal
opbreng gras,Ga naar margenoot2 plante wat saad dra,Ga naar margenoot2 vrugte-
bome wat vrugte dra, na hulle geaardheid, wat
hulle saad in hulle self het, op di aarde!’ En
12.[regelnummer]
dit was so. - En di aarde breng op gras,Ga naar margenoot2 plante
wat saad dra, na hulle geaardheid, enGa naar margenoot2 bome
wat vrugte dra, wat hulle saad in hulle self het,
na hulle geaardheid. En God siin, dis goed. -
13.[regelnummer]
En dit word aand, en dit word oggend, derde dag.
| |
Di viirde Dag, 1:14-19. (Vergelyk Ps. 19).14.[regelnummer]
En God sê: ‘Daar sal ligdra'ers worde in di uit-
spansel van di hemele, om 'n afskeiding te maak
tussen di dag en tussen di nag!’ En hulle is
geworde tot tekens, en tot jaargetye, en tot dage,
15.[regelnummer]
en jare. - En hulle is geworde tot ligdra'ers in di
uitspansel van di hemele, om lig te gé op di
16.[regelnummer]
aarde; en dit was so. - En God maak di twe grote
ligdra'ers, di grote ligdra'er om te heers o'er di
dag, en di kleine ligdra'er om te heers o'er di nag,
| |
[pagina 6]
| |
17.[regelnummer]
en di sterre. - En God set ver hulle in di uit-
spansel van di hemele, om lig te gé op di aarde, -
18.[regelnummer]
en om te heers o'er di dag en o'er di nag, en om
'n afdeling te maak tussen di lig en tussen di
19.[regelnummer]
duisternis. En God siin, dis goed. - En dit word
aand, en dit word oggend, viirde dag.
Vs. 14. Party mense het beswaar gemaak teen di Skeppingsverhaal, omdat di lig op di eerste dag al gemaak is en di son en maan eers op di viirde dag. Mar dis weer 'n verkeerde verklaring wat stryd soek tussen Bybel en wetenskap. Op di eerste dag skep God di lig self (ôr) en op di viirde dag maak Hy di son en di maan tot liggéwers of ligdra'ers (maoroth) ver di aarde. Di laaste woord word oek op vele plekke gebruik ver kandelaar (Kyk o.a. Ex. 25:6). Di maan is al lank bekend as 'n donkere liggaam, wat syn lig van di son ontvang; en di nuwe ontdekkings van di sterrekunde het angetoon, dat di son oek 'n donkere bol is met 'n liggéwende omkleedsel of dampkring. Dus het God op di eerste dag di lig self gemaak en op di viirde dag son en maan tot ligdra'ers, of grote lampe, ver di aarde gemaak. Di nuwere wetenskap bevestig dus di Bybel. - So is dit oek selfs natuurkundig begrypelik hoe di son en di maan weer voor di toekoms van Christus sal verduister worde. (Kyk o.a. Ez. 32:7; Joël 2:31; 3:15; Mat. 24:29; Mark. 13:24; Luk. 21:25; Op. 6:12.). En op di nuwe aarde sal di lig van son en maan ni meer nodig wees ni. (Op. 21 en 22). | |
Di vyfde Dag, 1:20-23.20.[regelnummer]
En God sê: ‘Di waters sal krioel van 'n gewemel
vanGa naar margenoot1 lewende sile, enGa naar margenoot1 vo'els sal vli'e o'er di
21.[regelnummer]
aardeGa naar margenoot2 in di uitspansel van di hemele!’ - En
God skep di grote waterdire en elke lewende siil
wat beweeg, waarvan di waters wemel, na hulle
geaardheid, en elke vo'el wat vlerke het, na syn
22.[regelnummer]
geaardheid. En God siin, dis goed. - En God
seen ver hulle en sê: ‘Wees vrugbaar, en teel an,
en vervul di waters in di sé'e; en di vo'els sal
23.[regelnummer]
anteel op di aarde. - En dit word aand, en dit
word oggend, vyfde dag.
| |
[pagina 7]
| |
Vs. 20-23. Dit verdiin opmerking dat visse en vo'els same gemaak is op di vyfde dag. Dog oek hiir stem Bybel en wetenskap same; want di Direkunde toon an dat visse en vo'els een soort van dire is, gelyk by nadenk ver elkeen duidelik is. | |
Di sesde Dag, 1:24-31. (Vergelyk Ps. 8 en Hebr. 2:1-9.)24.[regelnummer]
En God sê: ‘Di aarde sal vortbrengGa naar margenoot1 lewende
sile na hulle geaardheid, vé, enGa naar margenoot1 kruipende ge-
diirte, enGa naar margenoot1 dire van di aarde na hulle geaard-
25.[regelnummer]
heid!’ En dit was so. - En God maakGa naar margenoot1 di dire
van di aarde na hulle geaardheid, en di vé na
hulle geaardheid, en allerhande goed wat op di
aarde kruip na hulle geaardheid. En God siin,
dis goed.
26.[regelnummer]
En God sê: ‘Ons salGa naar margenoot1 mense maak in ons beeld,
na ons gelykenis; en hulle sal heers o'er di visse
van di sé, en o'er di vo'els van di hemele, en o'er
di vé, en o'er di hele aarde, en o'er alle kruipende
27.[regelnummer]
gediirte, wat op di aarde kruip!’ - En God skep
di mens in syn beeld, in di beeld van God skep
Hy ver hom, man en vrou skep Hy ver hulle. -
28.[regelnummer]
En God seen ver hulle, en God sê an hulle: ‘Wees
vrugbaar, en vermenigvuldig, en vervul di aarde,
enGa naar margenoot2 onderwerp dit, en heers o'er di visse van di
sé, en o'er di vo'els van di hemele, en o'er elke
29.[regelnummer]
lewende ding wat beweeg op di aarde!’ - En
God sê: ‘Kyk, Ek het an julle gegé elke plant
wat saad dra, wat op di angesig van di hele aarde
is, en elke boom, waarin boomvrug is, wat saad
30.[regelnummer]
gé, dit sal ver julle tot voedsel wees; - en ver elke
diir van di aarde, en ver elke vo'el van di hemele,
en ver elke kruipende ding op di aarde, wat 'n
lewende siil in hom het, alle groene gewasse
31.[regelnummer]
tot kos.’ En dit was so. - En God be-
kyk toen elke ding wat Hy gemaak het, en kyk,
dis regte goed. En dit word aand, en dit word
oggend, di sesde dag.
| |
[pagina 8]
| |
Vs. 26 en 27. Dis van groot belang om op te merk hoe herhaaldelik en nadrukkelik hiir verklaar word, dat di mens in Gods eie beeld geskape is. Want was di mens ni oorspronkelik in Gods beeld geskape ni, dan kon Gods Soon oek ni mens worde ni. Met eerbiid gesê, dis ni te denk, dat Gods Soon di gedaante van enige diir kon anneem ni. Vs. 26 en 28. In Ps. 8 spreek David nog van di mens syn heerskappy o'er di skepping. Mar in Hebr. 2:1-9 word angetoon dat dit nou mar anvankelik bestaan in Christus, en dit eers ten volle sal vervul worde op di nuwe aarde, Op. 21 en 22. Vs. 31 voleindig di vernuwing van di teenwoordige wereldorde wat vs. 2 begin. Daar was alles woes en leeg, nou is alles weer in orde en vol. Di 6 dage toon ons di werk van hernuwing in 2 lyne van gebeurtenisse: di eerste en di viirde dag het te doen met di duisternis op di angesig van di afgrond; di twede en vyfde met di woesheid en ledigheid van di water en di lug; en di derde en sesde met diselfde toestand van di land. Dan weer, di eerste 3 dage het te doen met 'n la'ere; di laaste 3 met 'n ho'ere orde van dinge. Op di eerste dag word di duisternis weggeneem van di aarde, en op di viirde dag van di lug af. Op di twede dag word di water verdeel onder en bo di uitspansel, en op di vyfde dag word di 2 elemente, water en lug, bevolk met lewende wesens. Op di derde dag word di plante vortgebreng op di grond, en op di sesde dag di dire wat sig daarop beweeg. So vorm dag 1, 2, 3 een lyn, en 4, 5, 6 'n ander lyn; sodat 1 met 4, 2 met 5, en 3 met 6 o'ereenkom. |
|