| |
| |
| |
Ds. W. Postma (1896)
| |
| |
Afrikaanse woordgebruik
Ds. W. Postma
Burgersdorp.
29 April '96.
Ds. S.J. du Toit,
Paarl.
WelEerw. Heer!
Dit is mij doel om hiermeê te compiteer vir die prijs vir 'n lys van suiwer gesmede Afrikaanse woorde.
Die woorde die ik hier op gé is woorde wat hierlaáns en in die Vrijstaat en Transvaal veral bekend is. As daar misskien woorde is wat in Holland ook gebruik worde, kan hulle maar uitgelaat worde. Ik gé na vermoge.
In de hoop dat mij lijs ook in aanmerking mag kom,
Verblijf ik UEerw. dwd.
Willem Postma.
| |
I. Algemeen
Aapstert, sjambok. |
Agtermekaar, word geseg van 'n knap man en van 'n goeie geskikte stuk werk, of selfs van enige goeie saak. |
Bobbejaan bout, ou roers. |
Dolos-goeier, kaffer dokter. |
Eet kamer, Holl. woonkamer. |
Ijsterklip. |
Jukskei, skijf. |
Legplek, van skape. |
Naas-agter of -voor, naast aan achter Holl. |
Perskie-oor, vir 'n boesman, omdat sij(n) oor na 'n gedroogde perskie lijk. |
Rooi-batjies, Engelse soldate. |
Rooi-nekke, Engelse. |
Trekgoed, vir 'n span osse. |
Trek-tou, an waans gebruik. |
Uitspanplek, Eng. en Hol. ‘halt’. |
Velskoen of veltskoen. |
Vrij-kamer, spaar- of oorige-kamer, Holl. logeer kamer. |
Vuurklip, Holl. keisteen. |
| |
II. Woorde in di dire en insekte wereld
Appeletertjie, oeral bekend bij die naam. |
Blesbok. |
Bosbok. |
Brommer, om sij(n) geraas. |
Brul padda. |
Duiker, bok (wild) om sij(n) geaardheid van te duik met sijn kop. |
Geel Slang. |
Hamer-kop, vool. |
Katlagter, 'n vool, die altijd as hij 'n kat siet 'n geraas maak, alsof hij spot, of selfs die kat namaak (volgens over-levering). |
Klipspringer, bok. |
Koestertji, om sijn geaardheid van altijd te loop en koes. |
Kousbantjies, slang soort. |
Lammerfanger, roofvool. |
Maanhaarjakhals, om sij(n) mane. |
Miskruiers. |
Muishond, omdat hij van di geaardheid van 'n muis en 'n hond vereenig het. |
Oorkruipers, an legende ontleen. |
Rinkhals, slang. |
Sije bok, Angora. |
| |
| |
Skurwe-padda. |
Springbok. |
Swart slang. |
Tak-horing-bok. |
Vlakvool, vlakte vool. |
Waaierstert miirkat, omdat sij(n) stert gelijk op 'n waaier en hij dit ook so gebruik. |
| |
III. Woorde in di plante wereld
Asbossi, word gebruik in boer seep na dit tot as verbrand is. |
Bak of oontbossie, omdat dit gebruik worde om die oont warm te maak. |
Besembos, omdat dit gebruik word om te vé. |
Besemgoed, 'n soort gras, en ook bisis vir besems gebruik. |
Bitter bossi. |
Bloubos, om die kleur. |
Bobbejaan oor, 'n bossi met blare nes 'n bobbejaan oor. |
Boete bossi, om di boete wat daarop is. |
Doringboom, Holl. akasie. |
Fluitjiesriet, of om die geluid wat dit maak as die wind daar deur waai, of om dat die jong blaartjies van kinders vir fluitjies gebruik worde. |
Haak en steek doring, één doring met 'n haak en 'n pen. |
Kaal perske, Eng. nectarines. |
Kankerbossi, gebruik bij sware maag ongesteldheid, ook maag kanker. |
Kat stert, 'n kaktusplant soort. |
Melkbos, als 'n takki daarvan gebreek word kom daar melkagtige stof uit. |
Oorhoutjies, algemeene naam vir Eng. Ferns. Omdat di stengeltjies gebruik worde om die gaatjies in oore gesteek, oop te hou. |
Peper bossi, Eng. Canaryseed. |
Rhenoster bos. |
Rooi gras of koperdraad gras. |
Sewejaar blom, hulle hou 7 jaar. |
Steekgras, di sade daarvan steek altijd in klere. |
Taaibos, taaie aard. |
Trossi pére, om die geaardheid om in trosse te groei. |
Vark oor, 'n leli soort. |
Vingerpol. |
Voolent, 'n plant deur vools op ander bosse geënt. |
Wag 'n biki doring, omdat dit 'n mens houfas. |
Wit wortels, Holl. suiker wortel. |
Zuurpol, ook 'n gras soort. |
P.S. Hier sal misschien baia woorde wees wat nie aan die doel beantwoord nie, maar ik het net op gege soo veul woorde as deur ons self gemaak is om misskien vir ander doeleindes gebruik te worde.
Ik het bij die opstelle van die woorde die Hollandse woordeboek gebruik om te sien of die woorde nie ook in Holland gebruik worde nie.
En wat nou die Afr. woorde betref, het ik studente uit verschillende deele raad gepleeg, om alleen die woorde wat algemeen is op te stuur; soo het ik woorde uitgelaat wat ons net in die omtrek gebruik. Dus kan uEerw. bijna seker wees, dat die woorde suiwer, en bijna oeral bekend is.
W.P.
(Uit die oorspronklike manuskrip)
| |
Lys van Afrikaanse woorde (aangeheg aan voorgaande)
I. Ambagte
Advokaat, pleit. |
Brugge maalt, huize bouw: graaf, kalk, klein klippie sand, pik, skop graaf, boos, loos, klem, leeste, penne, rek spykers, schietbord, troffel, vryfhout. |
Dokter, stof inent, mensche opereer, medicyne aanmaak. |
Drukker, goed let wat in zijn blad kom - kourant lees, kourant druk, stukke reg zit, druk ink, papier, drukpers, drukletters. |
| |
| |
Predikant, preek, huisbesoek, tweedrag verbinder, sieke bezoek, zieke troos. |
Skoolmeester, explanatie gé, bestraf, gekaai, agterbaks vat. |
Togryer transportrij, juk, ketel, pot, juk riem, juk skij, riem, strop, zweep. |
Tuiemaker, halters, tuige, gespe, ring, trens, els, holpijp, leer mes, naald, naaibank, riem, schoene verzool, schoene maak zooals oertrek, traan-olie. |
Wamaker, jukke, hekke, schye, waens en karre maak.
materiale: boor, hamer, kremp, snymes, schaaf, schroef, winkelhaak, zaag.
briek (van wa), draagbalk, evenaar, leer, tong, schammel, langwa, trang, disselboom, veiling, naaf, speek, bok. |
Werksaamhede, bytels maak, perde beslaan, werktuige scherpmaak, ysters las, wiele kort.
materiale: steenkool, water.
gereedskappe: aanbyl, bytel, blaasbalk, deurslag, draadsnyer (fir moere), hamer, houtbytel, raspe, schroef, tang, ysterzaag. |
| |
II. Algemeen
brommer, drumpel, elandboontjie, fratjii, garingboom, karkaatjie, kakebeenwaa, knyptang, lousern, lunsriem, luus, maaier (vlieg), moesie, platjang, remskoen, slee, schoenlapperblom, stampwa, vingerpol, zerfshok. |
| |
III. Boere
Koornboere:
werk: afjaag (koorn), eg (grond), miedepak, ploeg, snij, schoonwaai, waterlij, zaai.
gereedschap: eg, gaffel, gerf furk, hark, jaag besem, mazien, ploeg, rolblok, schap stooter, sens, zylnaald. |
Veeboere:
werk: dip (schape), scheer, wasch.
gereedschap: diep, kraal, schuur, schaar, waschfat. |
Wynboere:
werk: wingerd ent, druiwe pars, rosyne maak, wingerd spit, skoffel, snoei, top, zwavel.
gereedschap: anker, besem, furk, halfaam, hark, kraan, skoffel, schuiwer, slypplank, stikfat, trapbalie, wynpomp, wingerdmes, zu'ers. |
| |
IV. Dire
Diertjies wat onder en bo die grond bly. Wat onder die grond is word gemerk met een *: |
appelluis, bosluis, duizendbeen*, wilde beesie, grasluis, miskruier, miswurm*, maljaap, miskiet, oogpister, papie, perdeby, rhenoster, reenkriek*, kriek-spinnekop, spinnekop (jaag), schoen-lapper, schaapsteker (slang), ertwurm*, viloxera, wandluis, woer-woer, wilker-wurm, kopsteker (by), tok-tokkie, zeer-oog, sprinkaan. |
Diirtjies in die water: bliksla'er of reenpadda, brulpadda, kakerlak, krap, melkpadda, platanna, paddafis. |
Mak dire: Afrikaander schaap, Baster Afrikaander do., boer bok, baster Boerbok, Friesbees, Mofschaap, Montefeur (perd en ezel gebaster), schaap-bok (schaap en bok gebaster), zye bok. |
Roofdire:
voels: kuikendief, jakhalsvool, uil, valk.
dire: jakhals, stran .. ed wolf, weerwolf, wilde kat, tierboskat, muishond, ratel, rooi meerkat, piering-muishond. |
Vierfoetige dire (niet roofdiere): graatjie meerkat, lekervaan, rooihaas, kolhaas, otter, rolvark, vlakhaas, waaierstert meerkat, geetjie, blouwkopsal-mander, rot, skeepmuis, ystervark. |
Wild (bokke): bosbok, blesbok, duiker, grysbok, klipbok, rooi rebok, riet-bok, steenbok, vaal rebok, vlak-bok. |
| |
V. Fisse
baver, geelbek fis, geelfis, hotnotsfis, kurk trekker, mekriel, silverfis, stomp-neusfis, wilde hond, wit fis (Wilde hond is nie een fis, maar een beesie.) |
| |
| |
| |
VI. Huisgezin
Huisraad, bladtafel, dophouemmer, botterspaan, karnvaatji, melkzif, zambreel, zerfet. |
Huiswerk, uitveeg, skrop. |
Kinderlewe, jurkie, spulletjies, dolosse, top. |
Kombuisgoed, balie, fadoek, vlysblok, waterkantien, kleipot, vlysbak, stampblok, vyzel, driefoet, vlysmeul, kom, kommetji, melkkom. |
Kos, bies-melk, hot-om, klinker, kluitjiissop, melk-sop, melk-rys, braai-bout, povertjies, melktert, panne-koek, pap, ertjiisop, linsisop, rooster-koek, soda koek, wafel, zout-flys, stoweflys. |
Wonings, hartbees huis, rondawel.
diire (wonings): ertvarkgat, meerkatgat, muisgat, dasgrot. |
| |
VII. Minerale
soorte van grond: brak grond, rooi grond, sand grond, turf grond. |
soorte van klip: blouw usterklip, fuurklip, kalkklip, rooi klip, sand klip, skilverklip, vaalklip, olieklip, usterklip, kristal klip. |
| |
VIII. Plante
Blomme:
mak: filet, dalielsblom, japonika, malfa, renonkel.
wild: Afrikaander blom, botterblom, klipblom, kopseerblom, kollossie, inkblom, vereerweelblom, oulapblom, varkoor, gousblom, muishondblom, karmedik, ballerja, koringblom. |
Boome: blinkboom, bessieboom, doringboom, kwarrie, kliphoutboom, keurhoutboom, kameeldoorn, kupersol, leventelboom (mak), lievenhout, wildetwakboom, spekboom, vlierboom, witstinkhoutboom, witelsboom, waboom, hartboom, zwart-stinkhout. |
Bossies:
mak: jacob regop, kruistement, misbreedie, nagtegal bos, timie.
wild: alsbos, besembos, bitterbos (bitterappel, dortelappel, met ranke), gannabos, hondebos, heuningbos, jakkalsbos, kruidji-roer-mij-niet, kriebos, kankerbos, kattebos, melkbos, repuisbos, schaapbos, saliebos, wisselbos, zuurkarree, teebos, daggabos, peperbos, weeluisbos, pleisterbos, oorhoutjies, oontbossie, vaalkarroo, kleurbossie, zyedissel. |
Ertvrugte:
wat bo op die grond groei: korkoritjie, zuur xobie, slang xobie (oneetbaar), xaap, bobejaansxaap, braam, wilde komkomber, berg-appel, hotnotsvyg, arbei, kalversoog.
onder die grond: perdepoot, kalkoeitji, wilde vyje, uuntji, wituniji, wateruntji. |
Grassoorte:
mak: havergras, kweekgras.
wild: haas-gras, staal- of naaldgras, stukgras, ruigte, uuthies-gras (untjies?), tuingras, bronkgras, (tronk-?), tamboekiegras, turkgras. |
Grootbosse (mak): dagga, blomdagga, olieboom (wild), brakbos, dradebos, knopbos, kouterbos, langlatbos, kapokbos, wach een bietji, rhenosterbos, schuldpadbos, taaibos, blouwbos. |
Kruie: pempernel, koliander, helmus-kruie. |
Groente: anys wortel, aanteel ui, bloed beet, bees raap, beet wortel, finkel - wortel, geelwortel, knoffel, mangel wortel, prij (niet groente), suiker wortel. |
| |
IX. Pluimvě
gebasterde tarrentaal, posduif, pouw-stert duif, maan duif. |
| |
X. Siektes
water, geelzug, water pokke, rooi honde, omloop, koorsblaar, jaagziekte, longziekte, zinkwurm, harewurm, tong ziekte, klouw siek, hondeziekte, boetson. |
| |
| |
| |
XI. Uitdrukkings
ver dronk drink: hoof (hoog?) in die hakke (takke?), katzwink, lekker, angeklam, in die bottel kijk, nat gedrink. |
ver fop: onder deur spring, onder-kruip, verneuk, deur die nek zien, vet om die ooge smeer. |
ver fry: aanle, flikkers gooi. |
| |
XII. Uitroepwoorde
alla wereld, zoe, maar kijk zoo, rêrig. |
| |
XIII. Voels
Voels waarop jag gemaak worde word met * gemerk:
berggans*, daggapit, duiker*, dikkop of kommandovoel, elsie of padlooper, eend (wild), fiskaal, gertkloete, hout-kaper, hamerkop, jan-groentji, jaap-jaapie, kokewiet, koraan*, kraanvoel, kweekstêrt, katlagter, koester, manaqua duif, manaqua patrys, mahem, nag-merrie, poelsuip, papkuil, sekretaris, sprinkhaanvool, strandlooper, vlakvool, zwartvool (kwartvool?), meerkatvool. |
(Uit die oorspronklike manuskrip.)
|
|