By die derde druk.
'n Woord van hartlike dank aan almal wat weer saamgewerk het om hierdie nuwe druk uit te brei en van seker foute te suiwer. Ongelukkig het ons 'n klompie spreekwoorde te laat ontvang om hier daarvan gebruik te maak. Die Engels is veral grondig hersien, danksy die gewaardeerde medewerking van Mnr. F. St. C. Fearon, B.A. (Oxon.) van Kaapstad.
M.S.B.K.
T.U.K., Pretoria, Februarie, 1927.