Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 86] [p. 86] Die advokaat - en sij kiesers ‘Als patriot ken ik geen vrees, Want ik wil in die Praathuis wees Om andere 'n les te lees.’ ‘Ou bees!’ ‘Al lang genoeg trap hul ons stert, Want ons krij krummels, hulle tert - Ons is tog seker beter werd?’ ‘Ou perd!’ ‘Ons land sal naar die Josie gaan En al ons regte naar die maan, Als ik nie hier vir julle staan.’ ‘Ou haan!’ Vorige Volgende