Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 75] [p. 75] Suid-Afrika se helde Aan die nagedagtenis van Gen. Beyers Wijer en altijd wijer, Wil ik die tijding beier Van Afrika se helde, Gebonde deur die koorde, Van mannetaal se woorde Aan onse vrije velde. Dis manne van hul woorde, Van soete taal-akkoorde, Op plegtig uur gegewe. Dis manne van hul woorde Wat nie in alle oorde, Op elke tijdstip lewe. Wijer en altijd wijer, Wil ik die name beier Van onse grote helde. Oor Afrika se velde Wil ik die tijding beier, Wijer en altijd wijer. Vorige Volgende