Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 35] [p. 35] Orchideeë Johannesburg, Julie 1912 'n Orchidee lê op die straat, Dit is te laat, Ik kan hom nie meer red nie. Sij arme blaartjies is verwelk, En uitgedroog sij lewenskelk - Ik kon dit nie belet nie. 'n Dogter van mij eie volk Swier langs die straat - Dit is te laat, Dit is te laat, Ik kan haar nie meer red nie. Vorige Volgende