Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 33] [p. 33] Kontras Kersmis 1914 Wit is die wêreld, Wit van die sneeuw; Bokant die water Sweef daar 'n meeuw, Blouw is die hemel, Nergens 'n wolk; Oral is vrede Rondom die kolk. Spierwitte wêreld, Diep in jouw siel Sug jij en smag jij Om te verniel; Skijn is jouw vrede, Donker jouw hart: Jij is maar blij oor Ander se smart! Vorige Volgende