Gedigte(1920)–A.D. Keet– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende [pagina 30] [p. 30] 'n Sanger ‘All poets are dead’ 'n Sanger is hier opgestaan, Opgestaan, En weggegaan. Hij was 'n sanger sonder faam, Maar nou het hij 'n grote naam. Dis snaaks dat sangers dood moet gaan - Dood moet gaan, Om op te staan. Vorige Volgende