Foto-erkennings
F.V. Engelenburg en G.S. Preller, Onze krijgs-officieren, Pretoria, 1904: 1. |
Die Manuskripte-afdeling van die Stellenbosse Universiteitsbiblioteek: 2-6, 8, 10, 12, 14 (foto deur Ann Ley), 15, 16-17 (deur C.J. Edwards), 18, 22, 24, 31, 33 (deur Terence J. McNally), 44, 45 (deur Cloete Breytenbach), 50, 57, 58, 59 (deur Johan Stander), 61, 63 (deur Maurice Crankshaw, Rapport), 65, 68. |
Mev. Liz Theron: 7. |
Mev Fie du Toit: 9, 11. |
Mev. Marié Opperman: 13, 20 (The Cape Argus), 34, 36, 40, 51. |
Die Burger: 19, 21, 26, 39, 41 (deur Leslie Dektor), 42 (deur Leon Rousseau), 43, 46 (deur Tom Burgers), 49, 53 (deur Johan Stander), 54, 56 (deur Jéan du Plessis), 60 (deur Charl Best), 62, 64, 70. |
Mev. Diederi Lippstreu: 23, 25, 35, 37, 38, 47, 48, 55, 66. |
Mev. Ria le Roux: 27-28 (deur Anne Fischer), 29, 30. |
Prof. J.C. Kannemeyer: 32 (deur Vivier-fotografie). |
Die Trustees van die boedel van wyle Katrine Harries: 52 (tekening in besit van mnr. Leon Rousseau). |
Mnr. Hannes van der Merwe: 67. |
Mev. Hettie Erlank: 69 (deur Eikestadnuus). |
|
|