Ousus
(1980)–Henry Allan Fagan– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 5]
| |
Die eerste opvoering van Ousus het plaasgevind in die Koffiehuis, Kaapstad, op 25 Oktober 1935. Dit het geskied onder die beskerming van die Kaapstadse Afrikaanse Toneelvereniging en onder die regie van Queeny Fagan (mev. H.A. Fagan). Die rolverdeling was as volg: Oupa [Alex Conradie], Mev. Venter [Sappie Botha], Nelie [Dollie Pienaar], Mina [Renée du Plessis], Hendrik Jooste [A.M. Burger], Fanie [J. van Dyk]. | |
|