| |
Die verwaande skoolmeester
of
Hoogmoed kom voor die val
('n Vertelling)
Seg kinders, waarom moet jul tog
Dat hij die hele liewe dag
Denk jul misskien ik het geen werk,
Om 'k sawends kousies brei
Vir niggie Griet se eerste kind,
Skoon Koenraad nog maar vrij,
Dan het jul dit tog deerlik mis,
Kom kijk eers op die land,
Dan sal jul sien dat oompie Jan
| |
| |
Als jul nog in die vere leg
Dan trek Oom Jan al naar die land
Met Klein Booi en Samaai.
Hoe hard die wind ook waaie mag,
Hoe warm die sonnestraal,
Oom Jan werk deur, die hele dag
Dan is die ou ook net maar moeg
Dan seg hij ‘dankie Liewe Heer!
Nou kan ik huis toe gaan.’
Maar kijk, pas kom ik in die huis
Of jul lol weer, ik moet vertel
Dog kom, om jul so soet nou is,
En jul 'n storie gaan vertel
Wat 'k eenmaal het gelees.
Eens kom daar in 'n vreemde stad,
Heel ver van ons vandaan,
'n Jonge heertjie aangestap.
Hij was so arm als vader Job,
Skoon, ieder weet dit wis,
Dit, als jij daarbij eerlik blij,
| |
| |
Nou, menig burger van die stad
Of was, om hij so jong nog leek
Hij werd gevraag haas ieder dag
Nou bij neef Piet, dan bij Oom Klaas
Dog wag, als ik van burgers spreek,
Moet jul mij wel verstaan
Dan meen ik nie die rijkes, want
Maar seg ons klas van burgerlui,
Wat selwers weet wat armoe is
Dog laat ik nou weer voort vertel,
O ja, dat almaal jammer was
Wel, in 'n hele korte tijd,
Dat onse maat skelmagtig word
En naar die meisies loer.
Hul soek, en krij vir hom 'n pos,
En so dus met sij eie hand
| |
| |
Nou sal jul seker graag wil weet,
Wel, veel besonders was dit nie,
Skoon juis vir hom van pas.
Hul maak hom meester in 'n skool,
Hij moes die kinders leer
Om goed te lese en te skrijf
‘Ha!’ spreek hij, ‘dit is juis mij saak,
En d' allerbeste tijdverdrijf
Want of jul dit wil glo of nie
Daar 's weinig mense so geleerd
Als ik mijself durf noem.
En weet die naam van ieder ster
In Algebra, en rekenkuns,
Want sonder moeite tel ik op,
Dat twee en een maak drie.
Gee ik mij hoof tot pand,
Dat ik 'n sirkel trekke sal
| |
| |
Die aardrijkskunde gee ik jou
Geskiedenis, die tel ik nie,
Maar al die dinge is nog niks,
Is d' kennis die 'k alleen besit
Neem Bilderdijk en Siegenbeek
Ja, neem de Vries daarbij
Of enig ander wat jij wil
Neem meer nog, neem 'n millioen
Vertoon hul 'n geskrif van mij
Geskrijwe duid'lik, klaar,
En sien of jij een enkel vind
Wat dit kan lees, maar goed,
Soals ik wil, naar mij idee
Want weet, jij vind net weinig maar,
En ik is een dier weinige
Wat daarvoor deur kan gaan.
En skrijwe? ... noem daar een maar net,
Neem alle saam van Adam's tijd,
| |
| |
Hul skrijwe noem ik brabbeltaal,
Maar mijne ja, dit seg nog wat,
So pog die meester lustig voort
't Was op 'n maaltijd deur Oom Klaas
‘Ons het 'n pos vir hom gekrij,’
‘Laat ons hom daarbij ook iets gee
So was dit ook, want glas op glas
En maak meester se hart wel blij
‘Hoor!’ spreek Oom Klaas, ‘die kêrel het
Hoe kan 'n mens so veel onthou,
Let op, wat ik vir julle seg
En word, pas hij 'n bietjie op,
Misskien nog Goeverneur.’
‘Nee!’ spreek neef Piet, ‘dit glo ik nooit,
'n Man wat veel verstand besit
Draag dit nooit in sij bek.
| |
| |
Als alles wat hij daar vertel
Dan is dit van sij nasie dom
Wel, Meester gaan nou naar sij skool,
Die kinders leer net vlug en goed,
Maar let nou op, hoe dat 'n mens
Homself tot ongeluk kan wees.
Pas het hij nou die pos gekrij
Die oue, seg hij, is nie goed
Dit sit hom nooit van pas.
En op die jas volg gouw 'n hoed
Toe op die broek 'n witte hemp
Nou is hij netjies uitgedos,
Hij gaan nou kuier langs die straat
Maar kijk naar niemand meer.
Die duiwel van hoogmoedigheid
En van die dag, was dit met hom
Vir eens en altoos klaar.
| |
| |
Oom Klaas ontmoet hom in die straat
En wil naar hom toe gaan,
Maar hij kijk naar die ander kant
En sien Oom Klaas nie aan.
‘Almattie!’ sê Oom Klaas meteens,
‘Hier is 'n ding verkeerd,
Seg Meester! waarom groet jij nie?
Of het jij dit verleerd?’
Maar Meester kijk net reg vooruit
En spreek geen enkel woord.
Toe raas Oom Klaas: ‘Vermoêrde vent!
Het jij mij nie gehoord?’
‘Goeidag meneer,’ spreek hij kortaf,
‘Verskoon mij vir vandaag.’
‘Nee!’ sê Oom Klaas, ‘'n oënblik,
Ik wil jou maar iets vraag.’
‘Nee,’ seg hij, ‘'k het vandag geen tijd,’
En wip, daar stap hij aan,
En laat Oom Klaas - met ope mond,
Van pure kwaadheid, - staan.
Oom Klaas draai driemaal in die rond
En wijs hom toe sij vuis,
En loop, in plaas van naar sij werk
So reguit weer naar huis.
Tant Letta staan net in die deur
En was van skrik half stom,
Toe sij haar man op daardie uur
Naar huistoe weer sien kom.
| |
| |
‘Mij grutjie! Klaas, wat skeel jou tog,
Het Joos jou soms gerij?’
Maar Klaas sê boe nog ba tot haar
Hij smijt sij hoed neer op 'n stoel,
Toe skenk hij hom 'n sopie in
Wat net maar lekker smaak.
Nou krij die ou vir eers weer lug,
‘Hoor Letta, wat ik jou sal sê,
Want nou kan ik eers praat.
Jij neem die kinders dadelik,
Vandag nog, uit die skool,
Want Meester is, wat d'Engelsman
Begrijp! ik krij vir hom op straat,
Hij kijk nie eers naar mij,
En skoon ik nog met hom wil praat,
Toe hij van honger en van dors
Toe was ons huis hom goed genoeg,
Nou ken hij ons nie meer.
Maar wag, die duiwel krij vir hom
En dan sal ik net lekker lag
Hoe meer die kêrel beef’.
| |
| |
Soals dit nou Oom Klaas gegaan,
So gaan dit ook neef Piet,
Want in 'n hele korte tijd,
Ken Meester hom ook niet.
Hij soek hom ander vriende op,
Meer heertjies, aan die swier,
Wat werk net als die nood hul dwing,
Maar leef vir hul plesier.
Meneertjies, in hul eie oog
En helde bij 'n volle fles,
Maar wat, waar 't mensewaarde geld
Nie nutter vir die Maatskappij
Die vriendjies word hom toe getrouw,
Hul gaan met hom steeds mee
Van dat hij smôrens wandel gaan
Tot sawends op die spree.
Hul prijs hom, en dit maak hom trots
Hij ken homself nie meer,
Natuurlik, omdat hij hul goed
Hul seg: ‘'n Man so groot geleerd,
Die moet hom maar parmantig hou,
| |
| |
Hul seg: ‘al wat jij nog makeer,
En die geef ons jou dadelik,
Jij sal nou van die oënblik,
En voor ons jou die tietel gee,
Trakteer jij ons op wijn.’
‘Heel goed,’ seg Meester, ‘dis 'n woord,
Dan sal jul sien, hoe ik trakteer,
Ik groet vir Piet of Klaas nie meer,
Hul is nou ver benede mij,
Want mense wat nie goed kan lees,
Daar kan ik tog nie mee verkeer.
‘Dis waar!’ roep Hein en Toni uit,
‘Ons kijk hul selfs nie aan,
Maar kom! ... laat ons, voor ons vergeet
Naar die hotel toe gaan.’
Nou loop hul almaal op 'n draf
Wat ook 'n vrind van Meester was,
| |
| |
Daar staan 'n grote tafel klaar,
Waarvan die geur van spijs en drank
‘Kom vrinde!’ spreek ou Meester luid,
‘Jul val maar daadlik aan,
En mind you go not weg van hier
I speak you now in English toe
That it not heel gemakk'lik val,
I have toe I gekom het hier
En nou denk ieder wat mij hoor
I thank you nogmaals that you mij
And hope nou dat die kos en drank
You all mag lekker smaak.’
‘Hoera! Professor leef nog lang!’
So klink dit als een stem,
‘Leef langer, als dit moontlik is
Nou skenk hul al die glase vol
Die Meester goed met wijn en bier
| |
| |
Hul til toe met vereende krag,
En draag op hulle skouers nou
Hom deur die saal mooi rond.
Maar toe hul bij die tafel kom,
Daar glip die een se voet.
Hij val, en trek Professor mee
Met heel die vrindestoet.
En hul rol almaal deurmekaar,
En lag dat dit so skater, en
Skop net maar in die rond.
Maar Meester sien of hoor dit nie,
En dra was al hul vrolikheid
Want toe hij van hul skouers glij,
Nog vol met ‘oxtail’ sop.
Sij kop stamp, kraks! so op die boom
En glip daar toe deur heen,
Die skerwe snij sij nek aan stuk
Hul tel hom van die grond nou op,
En leg hom op die sofa neer
| |
| |
Die Dokter kom, hij skud sij kop
En seg: ‘dit is heel erg,
Die halwe been is deurgesnij,
Gelukkig dat sij gorrelpijp,
Want het die skerf dit afgesnij,
Dan was daar niks geen hoop.’
Hij ondersoek hom verder nog,
Dog roep opeens vol skrik:
‘O Eskulaap! .... die man se kop,
Die een kant is glad ingedruk,
En d' ander kant gekraak,
Dat kos hom wis 'n goeie duit
Als ik dit reg moet maak.’
Hij was sij kop toe met asijn,
Hom met 'n lepel in sij neus,
Tot Meester daarvan hoes.
En denk eers! toe hij bij weer kom,
Wat hij die eerste vraag?
'n Bittertjie!... hij had so'n dors
Hul skenk hom een, hij drink dit uit
En voel hom somaar sterk,
Sodat die dokter kon begin
| |
| |
Hij stop die barste in sij kop
En werk sij nek wat stukkend is,
Met silwerdraad weer vas.
Sij vrinde breng hom toe naar huis,
Maar hul gaan weer naar die hotel
En vier daar verder pret.
Hul denk nie meer om Meester nie,
Maar drink net dapper deur,
Totdat hul neuse op die end
Was nes die wijn van kleur.
Dog Meester leg daar op sij bed
Terwijl hul hom gedurig laaf
Die dokter kom hom ieder dag
Van twee- tot driemaal sien
Of hij alreeds die hoekie om,
Hij gee hom alles wat hij weet
Dog kijk, die spreekwoord blij maar waar
Dat ‘onkruid nooit vergaat’.
Want na sowat drie weke tijd
Loop Meester al weer rond,
Sij keel was heelmaal vas gegroei
| |
| |
Die enigste wat hij nog voel
Is dat sij hoof so lig soms word,
Die dokter seg: ‘Uw nek is niks,
Dis mos 'n senuwee maar, wat
‘Net van sij kop.’ Tog spijt dit hom
Is dat hij nooit, soals voorheen
Want toe sij kop gebarste is,
Toe het daar, net als stroop,
'n Hele boel, - hij glo een pond,
Sij kop was aan die binnekant
Wat half met water is gevul,
En wat nou sij verstand betref,
Ofskoon nie heelmaal mal,
Sal dit tog nooit so goed meer wees,
‘Dit is 'n leuen!’ - skreeuw hij uit,
Maar die seg: ‘Ja, ik wis dit wel,
| |
| |
Jij maak jou al te driftig, man,
Dit is volstrek nie goed,
Dit skud jouw harsings deurmekaar
En jaag gal in die bloed.
Als jij mij raad nie volge wil,
Maak dan jou self maar reg,
Maar kijk of dit nie sal gebeur
Jij kan nou hier gesond so staan,
En paf! nog binne een minuut
So dood wees als 'n pier.
Sorg dus dat jij nooit driftig word,
Want word jij dit, dan seg ik jou,
Maak gouw jouw testament.’
Die Dokter gaan nou naar sij huis,
Want buiten sij lighoofdigheid
Was hij weer fris en sterk.
Sij vrindjies soek hom nou weer op,
Dis uit die skool naar die hotel,
So gaan dit ieder nuwe dag,
Hul werk maar als hul werke moet
En nie op spree kan gaan.
| |
| |
Want Meester was heel in sij skik
Als hul hom vlei en roem,
En hom waar hul hom ook ontmoet,
Hij gaan nou in die krante skrijf,
Om tog maar slim te heet,
Ofskoon hij soms oor dinge skrijf,
Waar hij geen sier van weet.
En spreek hom iemand teë, kijk,
Dan word hij tog so kwaad
Dat hij van drif en nijdigheid
Soms neerval op die straat.
Dan skrijf hij net maar links en regs
Die beste mense noem hij sleg,
Sij vrinde dan, in plaas van hom
Doen juis nou net heel andersom
Hul denk om sij gesondheid nie,
Hul denk net om sij dinnertjies
So het die sake aangegaan,
Toe daar 'n snaakse ding gebeur
Soals jul straks sal sien.
| |
| |
Eens gaan hij op 'n awend uit,
Hij sou naar die komedie gaan,
Maar gaan eers naar 'n bal.
Hij dans en spring daar goed in d' rond.
En was, toe hij van daar sou gaan
Toe hij bij die komedie kom,
Hul speel al reeds die laaste stuk,
Hij had dus nie genoeg gesien,
Maar om te toon hoe slim hij is,
Hij skrijf 'n stuk dan in die krant,
Wat goed was, word daar sleg genoem,
Wat sleg was word geëerd.
Dit kan die lede nie verdraag,
En skrijf 'n stuk om aan te toon
Hul noem hom punt vir puntjie op
Als hij nie waarheid spreke kan,
| |
| |
Die Meester spring, toe hij dit lees,
En trek - van pure ergernis -
‘Die domme esels!’ roep hij uit,
‘Maar wag, ik krij hul weer,
Ik sal hul met mij logika ...’
Maar paf! .. daar val hij neer.
Dit was soals die Dokter sê,
Sij gal slaan in sij bloed,
En als hij nie sij drif beheers
Gaan dit met hom nooit goed.
Dis klaar met hom, sê Dokter nou,
Hij's dood net als 'n dooie pier,
Wat nooit weer op sal staan.
Die nuws dat Meester nie meer is,
Vlieg spoedig deur die stad,
En ieder loop nou naar sij huis, -
Sij vrinde storm ook huilend in
En maak 'n groot misbaar,
't Verloor van sulk 'n dierbaar vrind
Hul denk nou om sij dinners, og!
En ween toe als om strijd,
En O! ... die lekker bittertjies
| |
| |
Waar sal hul nou dan sawends gaan,
Hij wat so goed, so teer,
Hul het gehou steeds bij mekaar.
Die vrind was tans nie meer.
Daar dit tog te vervelend word,
Vraag hul die Dokter, heen te gaan,
Daarop grijp hij sij hoed en stok,
En skoon mens hom al vraag, ‘waarom?’
Hij loop naar sij kollegas eers
Versoek hul, met hom mee te gaan
En vraag om hulp en raad.
Hij doen hul 'n getrouw verhaal
Hoe dat die skedel van die man
Het deur die val geskeur.
Hoe toe sij harsings voor die helf
En hoe hij hom gewaarskuw het
Want dat sij gal daarin sou loop
Als hij hom driftig maak,
Dat hij hom dus bedaard moes hou
En vir homself moes waak.
| |
| |
Maar dat die kêrel, eiewijs,
Hom nie het wil laat raân
En dit homself te wijte het
Hij is dus seker, dat sij kop,
Wat leeg was deur die val,
Tot barstens toe nou is gevuld
‘Dit is 'n wonderlik geval,’
Spreek hierop Dokter Prett,
‘Die man moet ons nie laat begraaf,
Maar op sterk water set.’
‘Dit denk ik ook,’ seg Dokter Salf,
‘Ons steek hom in 'n grote fles,
‘Ons is dit aan die kuns verplig,’
‘Want 'n geval aan dit gelijk,
Die Magistraat stem dadelik
En gee hul daar 'n volmag toe
Hul koop toe gouw 'n glase fles
Waar Meester in kon gaan,
Met huid en haar soals hij was
| |
| |
Hul vul dit toe met spiritus,
En steek hom eers 'n koperdraad
Die draadjie seg hul, was maar net
Want dat hij anders in die fles
Toe laat hul met versigtigheid
Die koue lijk van Meestertjie
Sag in die fles ter neer.
Hul steek die draad nou deur die prop
Trek osseblase daaromheen
En smeer dit toe met was.
Hul voer die fles versigtig nou
En plaas dit in 'n glase kas
Selfs toe die skrijwer sij verhaal
Daar in sij dagboek skreef,
Toe staan hij daar reeds menig jaar
Kompleet nog of hij leef.
En mogelik als een van jul
Ooit naar die stad mag gaan,
Dan sal hij seker in die fles
Die Meester nog sien staan.
| |
| |
Dus kinders, kan jul hieruit sien:
Geleerdheid is soms skijn,
'n Mens kan van veel dinge weet,
Roem daarom op jul kennis nooit
Hij 's dom, wat so iets doet,
Wees nederig, al weet jul veel,
Want dan eers is jul goed.
|
|