Afrikaanse volksliedjies. Deel 1. Piekniekliedjies(1918)–S.P.E. Boshoff, L.J. du Plessis– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende XXIII. ‘Die besem, die besem.’ ‘Die be-sem, die be-sem, Wat maak men(s) daar-mee? Wat maak men(s) daar-mee? Men(s) vee daar-mee, men(s) vee daar-mee, Die vloer, die vloer.’ Vorige Volgende