Afrikaanse volksliedjies. Deel 1. Piekniekliedjies(1918)–S.P.E. Boshoff, L.J. du Plessis– Auteursrecht onbekend Vorige Volgende XVII. ‘Kinders, moe nie in die water mors nie.’ ‘Kin-ders, moe nie in die wa-ter mors nie, Die ou men-se wil dit drink. O! kin-ders, moe nie in die wa-ter mors nie, Die ou men-se wil dit drink. Dit kom van vèr af, Dit kom van vèr af, Dit kom van vèr af, Van Ta-fel-kop se dam.’ Vorige Volgende