Streven. Jaargang 86
(2019)– [tijdschrift] Streven [1991-]– Auteursrechtelijk beschermd
[pagina 185]
| |
ForumAnnemarié Van Niekerk
| |
Taal en geskiedenisDie mees voor die hand liggende verklaring is die noue verwantskap tussen Afrikaans en Nederlands, en dat die sprekers van hierdie twee tale - wat op 2 verskillende kontinente en 10.000 km van mekaar af woon - mekaar tog redelik maklik begryp. Hierdie verweefdheid het vier eeue gelede begin; daarmee saam het ook 'n stuk gedeelde geskiedenis (wat so bietjie soos 'n | |
[pagina 186]
| |
moeder-dogter verhouding lyk) ontplooi: 'n wisselwerking tussen toenadering soek en dan weer afstand neem. Geen wonder, want Nederlands is natuurlik die moederbron waaruit Afrikaans ontwikkel het vanaf die tyd toe Nederlandse skepe in die sewentiende eeu oppad na die Ooste die Kaap aangedoen het as halfwegstasie. Vars produkte moes aangevul word en siekes moes versorg word. Mettertyd het die voc-verversingspos 'n Nederlandse kolonie geword en die Nederlandse taal het wortel geskiet. Maar onder invloed van ander ‘vreemde tale’ aan die Kaap (Duits, Engels, Frans, Deens, Portugees en Maleis), asook die inheemse Suid-Nguni, en Khoi en San-tale, het Nederlands aan die Kaap gehibridiseer geraak en mettertyd losgegroei van die moederbron. Hoe verder die trekboere die binneland ingetrek het, hoe meer het die taal 'n eie karakter, verbonde met die bodem van Afrika, ontwikkel. Teen ongeveer die begin van die 18de eeu het die unieke identiteit van Afrikaans alhoe meer sigbaar begin word, en teen die einde van die negentiende eeu was Afrikaans as gesproke omgangstaal reeds goed gevestig. Die tyd was ryp dat die taal 'n skryftaal kon word en vanaf 1875 is daar ook daadwerklik mee begin. Vanaf 1875 is die benaming Afrikaans ook gebruik. Vir die taalstryders moes Afrikaans absoluut 'n onafhanklike taal wees, 'n taal wat geskryf word soos dit gepraat word - hierdeur sou sy eie karakter en onafhanklikheid van Nederlands bevestig word. 'n Faktor wat 'n groot rol in die Afrikaanse taalstryd (teen Nederlands en veral ook teen Engels, die taal van die nuwe kolonis) gespeel het was dat die Afrikaner 'n eie identiteit wou vestig, en daardie identiteit moes met 'n eie kultuur gepaard gaan. Daarvoor moes die taal sterk en op eie voete staan. Soos wat dit dikwels tussen moeders en dogters gaan, het die gety kort voor lank gedraai. Die Afrikaner het besef dat sy eie status en dié van sy taal (wat dikwels nog ‘'n kombuistaal’ genoem is) verhoog sou word as hy op die rug van die eeueoue Nederlandse kulturele erfgoed kon meery. Daarvoor moes hy wel weer teruggryp na sy wortels. Dus, toe die eerste Afrikaanse Taalkommissie in 1921 tot stand gekom het, is die besluit geneem dat die Afrikaanse spelling en grammatika tog so naby as moontlik aan Nederlands moes bly - so kon die band bevestig word. Van hieraf was die Afrikaner se taalbou-program nou verweef met sy nasiebou-program: die taal is gebruik as een van die belangrikste pilare van Afrikaner nasionalisme. Die Afrikaner se obsessie om sy identiteit te vestig en te beskerm, sy kultuur te bou en bovendien rassuiwer te bly, het gou daartoe gelei dat bruin en swart sprekers van die taal van die wit Afrikaner vervreem is. Uiteindelik het Afrikaner nasionalisme en die apartheidsideologie hierdie paadjie nog verder en gewetenloser uitgekap, en het Afrikaans in die tweede helfte van die twintigste eeu bekend begin staan as die ‘Taal van die Onderdrukker’. Moeder moes weer ingryp: Nederland het voor geloop in | |
[pagina 187]
| |
internasionale kritiek teen die heersende Nasionale Party en die Afrikaner se ontsporing, en ook aktief betrokke geraak by die anti-apartheidsbeweging en boikots teen Suid-Afrika. Tereg. Dit dan 'n kort samevatting van die genoemde historiese raakpunte. Dus, geen wonder dat as die Afrikaanse literatuur iets pragtigs oplewer (soos Eybers en Krog se poësie) die Nederlandse taal en letterkunde dit graag wil bekroon, selfs as ‘eiegoed’. | |
Hoe alles hier verandertKrog se gewildheid in die Lae Lande het, behalwe vir die pragtige skryfsels (gedigte, prosa, essays en reportages) wat uit haar pen vloei, waarskynlik ook daarmee te make dat sy deur die jare heen nog altyd 'n besonder eerlike, vreeslose en helder kommentator was van wat in Suid-Afrika gebeur het. Hoe alles hier verandertGa naar eind1 - 'n bundel wat ter geleentheid van De Gouden Ganzenveer-toekenning verskyn het, met Krog se eie seleksie uit De kleur van je hart, Een andere tongval en Niets liever dan zwart - bied 'n goeie oorsig van die sake wat haar na aan die hart lê. Gesprekke met familielede, vriende en onbekende passante, jeugherinneringe, briewe aan haar moeder en 'n verslag van 'n besoek aan haar geboortedorp Kroonstad en die plaas [boerderij] van haar familie, kom alles verby. Ingesluit is ook 'n relaas van 'n onderhoud [interview] met Nelson Mandela, wat heeltemal skeefgeloop het - ook hieroor is sy eerlik sonder skroom. Dit word weer eens duidelik uit hierdie bundel: nooit sal Krog 'n konfrontasie ontduik nie, nie met 'n ander nie, maar ook nie met haarself nie. Sowel wit as swart bekyk sy met 'n skerp blik, maar net so goed is sy in staat om met empatie na elkeen se verhaal te luister en met aandag daarop in te gaan. So word dit vir haar moontlik om vlymskerp en glashelder te skryf oor die diep wonde wat kolonialisme en apartheid op die land en sy inheemse mense ingeënt het, maar ook hoe die wit mense littekens dra van onder andere skuld. Krog huiwer nie om te skryf oor die teleurstellings ten opsigte van die ‘reënboognasie’ en die ‘nuwe Suid-Afrika’ nie, oor hoe wit mense dikwels nie meer veilig óf welkom voel in die land wat hulle voel ook hulle land is nie, hoe wit en swart gevange sit in 'n situasie waarby verwyte heen-en-weer geslinger word en waardeur die land bly sleep aan die swaar las van sy geskiedenis. Vol passie leef sy haar in in Suid-Afrika se worsteling met sy eie geskiedenis en pogings om na soveel eeue van afstand en verwydering mekaar weer te probeer vind. Ewe eerlik as kwesbaar praat sy oor haar dubbele gevoelens: Mijn keel voelt dik en verstoten, in mijn borstkas voel ik de pijn die te maken heeft met de onbeschrijfelijke intimiteit van ergens thuishoren en je ontheemd voelen. Dit is mijn plek. Een plek die mij eigenlijk nooit wilde hebben. Een plek die ik | |
[pagina 188]
| |
vergeefs heb liefgehad. Het veld. De hemel. De beken. Het gras en de bomen.’ (blz. 44-45) Sy aarsel nie om verslag te lewer oor 'n diskussie met swart vriende wat haar konfronteer met haar afkoms nie; sy verdedig haarself met die argument dat ras die enigste ding aan jouself is wat jy nie kan verander nie. ‘Dus als je een probleem met mij hebt omdat ik blank ben, dan kan ik geen kant meer uit.’ Sy skryf ook oor die sensitiewe saak van die Afrikaner se Europese wortels waarvan hy nog steeds nie los is nie en wat 'n rol speel in sy opvattings, ingesteldhede en lewensbeskouing. So gaan 'n paar stukke in ‘Hoe alles hier verandert’ oor 'n tyd wat sy in Duitsland deur gebring het en waar sy haar besonder tuis gevoel het, 'n gevoel wat haar op sy beurt weer skuldgevoelens besorg het... skuld van verraad teenoor Afrika. Wil ik wel terug? Kan ik wel terug naar Afrika, rot tot op het bot als ik geworden ben? Niet alleen is mijn huid blanker dan ooit tevoren, ook mijn verstand is blank. [...]Wat is dat? Genieten van een punctuele bus, stipte treinen, een veilige omgeving, is dat blank? Niet geconfronteerd te worden met armoede, is dat blank? Te luisteren naar klassieke muziek en Europese literatuur te lezen, is dat blank? Ontroerd te worden zoals ik van mijn leven nog door niets ben ontroerd, lijfelijk geroerd, door de poëzie van Paul Celan, maakt dat mij blank?’ (blz. 236) | |
Krag van die boekDie groot krag van hierdie boek is dat Krog, soos uit bostaande duidelik is, nie skroom om die ongemaklikheid van haar emosies duidelik voelbaar te maak nie - ook aan haar Nederlandse lesers vir wie sy hierdie stukke uitgekies het. Haar gepassioneerde prosa en beswerende poësie bring ook die magiese Suid-Afrikaanse landskappe van berge, ruwe oseane, semi-woestyn en subtropiese klimaat na haar Nederlandse leser, ook die aardsheid en gulheid en outentisiteit van die mense van die land (‘Hoe uitgestrekt, hoe radeloos mooi dit land is, en de kracht waarmee het gewoon zichzelf blijft.’ blz. 19). Maar ook die letsels wat die land opgeloop het sedert die Kaap gekoloniseer is, slawe ingevoer is en 'n ander taal en kultuur daarop ingeënt is - hierargieë gebasseer op ras en taal, totstand gebring deur onderdrukking, vernedering en verontmensliking. Krog laat niemand vergeet wat gebeur het en wat nou nog aan die gebeur is nie. Soms is dit nodig dat die dogter ook die moeder se herinneringe verfris. Is ook dit 'n rede waarom Nederland verknog bly aan Afrikaans en sy skrywers? As Krog, op haar beurt verknog aan die plaas [boerderij] waar sy grootgeword het, na 'n besoek aan Duitsland terugvlieg Suid-Afrika toe, kry sy 'n konfronterende boodskap. Terwijl ik me vastgesp aan mijn vliegtuigstoel licht op mijn mobieltje een sms'je op van mijn broer: de staat wil onze boerderij kopen met het oog op | |
[pagina 189]
| |
de herverdeling van grond. Ja of nee? Die boodskap tref diep, want die grond waarop sy gebore is en waar sy groot geword het, is vergroei met haar siel: Ik ben er langzaam achter gekomen dat er grond is die zich hecht in je ziel. Mijn voorouders behoorden tot de eerste zes Boere-families die zich langs de Valschrivier vestigden, lang voor de Grote Trek. Acht generaties al loopt mijn verhaal synchroon met dit dorp en deze rivier. [...] Aan die oevers van deze rivier ben ik gevormd tot wie ik ben. (blz. 42) Saam met haar man gaan sy terug na haar geboortegrond. Ik heb met hartstocht over deze boerderij geschreven. Geen ander seizoen kan mijn woorden helen. [...] Mijn hele wezen hangt ervan af, hangt eraan vast [...]. Met mijn hand maak ik een spoor in het water. Mijn man kust mijn hals. ‘Jij brengt me altijd terug...,’ fluistert hij en de rimpels in zijn stem zijn bewegingloos, ‘en van jou genees ik nooit.’ (blz. 22-23) | |
[pagina 190]
| |
Herman Simissen
| |
[pagina 191]
| |
richting de vluchtroute aflegde die zij tijdens de Tweede Wereldoorlog had genomen om te ontkomen aan de Jodenvervolging. In 2007 kwam Brokken meer te weten over deze vluchtroute, toen hij voor het schrijven van zijn boek Baltische zielen (2010) - één van de meest indringende reisboeken in de Nederlandse letteren en verplichte literatuur voor iedereen met belangstelling voor de geschiedenis en cultuur van de Baltische landen, maar dit terzijde - onder meer in Litouwen verbleef. Toen ook werd hem verteld dat de toenmalige consul van Nederland in Litouwen degene was geweest die deze vluchtroute mogelijk had gemaakt: Jan Zwartendijk. Hoewel niemand Brokken de precieze details van deze geschiedenis kon vertellen, werd hem al snel duidelijk dat Zwartendijk duizenden mensen het leven had gered. In 2013 organiseerde de toenmalige Nederlandse ambassadeur in Litouwen, Bert van der Lingen, een culturele manifestatie rond Baltische zielen; bij deze gelegenheid suggereerde hij Brokken een boek aan Zwartendijk te wijden. Vijf jaar later, na uitvoerig onderzoek en met medewerking van onder anderen de beide nog levende kinderen van Zwartendijk, is er De Rechtvaardigen - een meer dan indrukwekkend eerbetoon aan Zwartendijk, diens Japanse collega Chiune Sugihara (1900-1986) met wie Zwartendijk bij deze operatie nauw had samengewerkt, en alle anderen die bij de reddingsoperatie waren betrokken. Ook Chiune Sugihara werd, in 1985, door Israël erkend als ‘Rechtvaardige onder de volkeren’. Jan Zwartendijk was weliswaar Nederlands consul in Kaunas, Litouwen, hij was geen diplomaat van beroep. Hij was directeur van Philips Litouwen, en werd in 1940 door Leendert de Decker (1884-1948), de Nederlandse gezant in Estland, Letland en Litouwen, gevraagd daarnaast consul te worden. Dit opdat Nederland in Litouwen formeel vertegenwoordigd zou blijven - de zittende consul was een Duitser die na het uitbreken van de Tweede Wereldoorlog alleen al vanwege zijn nationaliteit niet kon worden gehandhaafd als vertegenwoordiger van de Nederlandse regering, die inmiddels in Londen in ballingschap verbleef. Al werd Zwartendijk voorgespiegeld dat de werkzaamheden als consul niet al te veel te betekenen hadden - af en toe een stempel of een handtekening zetten -, de oorlogsomstandigheden brachten daar al snel verandering in. In de zomer van 1940 werd hij benaderd door Joodse vluchtelingen met de vraag of hij hen kon helpen een veilig heenkomen te vinden. In nauw overleg met De Decker, met wie hij in deze weken veelvuldig langdurige telefoongesprekken voerde, bedacht hij een oplossing. In reisdocumenten van vluchtelingen schreef hij (in het Frans): ‘Het Consulaat der Nederlanden in Kaunas verklaart bij dezen dat voor de toelating van vreemdelingen tot Suriname, Curaçao en andere bezittingen van Nederland in Noord- en Zuid-Amerika geen visum vereist is’. Dit opende voor de vluchtelingen de mogelijkheid, door de Sovjet-Unie naar Japan te reizen, en van daar verder; eventuele vluchtrou- | |
[pagina 192]
| |
tes over het Westen waren inmiddels allemaal hermetisch afgesloten. De Japanse consul in Litouwen, Sugihara, werd bereid gevonden aan deze verklaring een doorreisvisum voor Japan toe te voegen, opdat de vluchtelingen Japan binnen mochten om daarna door te reizen. Hoewel de verklaring van Zwartendijk formeel niet juist was, werd zij toch door de Russische autoriteiten aanvaard - naar uit later onderzoek bleek niet uit humanitaire overwegingen, maar omdat de Sovjet-Unie eraan kon verdienen. Niet alleen was de verklaring van Zwartendijk formeel niet juist, hij had daarenboven ook niet de bevoegdheid een dergelijke verklaring te verstrekken. Hetzelfde gold overigens voor Sugihara, die eveneens zijn bevoegdheden te buiten ging. Maar dit weerhield hen er niet van in korte tijd duizenden van deze verklaringen - met de hand! - in te schrijven in reisdocumenten van Joodse vluchtelingen. Omdat per reisdocument meerdere mensen konden reizen, heeft een veelvoud aan vluchtelingen langs deze ontsnappingsroute weten te ontkomen. In zijn boek probeert Brokken bij herhaling tot een betrouwbare schatting te komen van het aantal mensen dat zo heeft weten te vluchten. Maar telkens stuit hij op nieuwe namen, of zelfs op hele groepen, die nog niet eerder waren opgemerkt. Zelfs een conservatieve schatting komt uit op rond de 10.000 geredden. Zwartendijk was zich ten volle bewust dat hij door deze handelswijze niet alleen zichzelf, maar ook zijn gezin - zijn vrouw en hun drie kinderen - in gevaar kon brengen. Desondanks bleef hij dagen achtereen van 's morgens vroeg tot 's avonds laat verklaringen in reisdocumenten inschrijven. Het leverde hem onder de vluchtelingen de bijnaam ‘de engel van Curaçao’ op - de vluchtweg via de Sovjet-Unie en Japan stond bekend als de ‘Curaçao-route’. Tot hun eigen verbazing slaagden verreweg de meeste vluchtelingen erin, zonder veel problemen door de SovjetUnie naar Japan te reizen. Het verblijf daar bracht zijn eigen problemen met zich mee, onder meer omdat het door Sugihara verstrekte doorreisvisum formeel niet langer dan tien dagen geldig was - maar de vluchtelingen waren er veilig, ze konden uiteindelijk doorreizen en zich vestigen in landen als de Verenigde Staten, Canada, Australië en, toen nog, Palestina. Brokken heeft verschillende van deze vluchtelingen of hun nabestaanden weten op te sporen, en vertelt over sommigen in kort bestek hoe het hen later is vergaan. Zij kwamen op uiteenlopende posities terecht, in verschillende werelddelen. Zwartendijk zelf maakte, na zijn terugkeer naar Nederland, verder carrière bij Philips, en werd na de oorlog uitgezonden naar Griekenland. Hij sprak nauwelijks of niet over de tijd in Kaunas. Nog na zijn pensionering - zoals gebruikelijk voor iedereen in de top van het Eindhovense bedrijf ging hij op zestigjarige leeftijd met pensioen - werd hij, in 1964, ontboden op het ministerie van Buitenlandse Zaken. Naar aanleiding van berichten uit het buitenland was door het ministerie onderzoek gedaan | |
[pagina 193]
| |
naar zijn activiteiten als consul tijdens de oorlog. Hem werd, tot zijn verbijstering, te verstaan gegeven dat hij in 1940 zijn boekje ver te buiten was gegaan bij zijn poging Joodse vluchtelingen te redden: hij had allerlei regels overtreden. Om deze reden zou hij niet in aanmerking komen voor een Koninklijke onderscheiding. Raakte dit laatste Zwartendijk niet bepaald; dat hij een reprimande kreeg voor zijn inzet voor Joodse vluchtelingen trof hem des te meer. Daarenboven verkeerde hij al sinds de zomer van 1940 in grote onzekerheid over het lot van degenen die hadden geprobeerd via ‘zijn’ route te ontsnappen. Hij wist eenvoudig niet of zij zich daadwerkelijk in veiligheid hadden weten te brengen, of zijn poging hen te redden niet was mislukt, of niet al zijn inspanningen in 1940 tevergeefs waren geweest, of hijzelf niet tekort was geschoten. Deze gevoelens - ontzetting over de reprimande van Buitenlandse Zaken, onzekerheid over het lot van de vluchtelingen - tekenden zijn laatste jaren. Pas na zijn overlijden begon geleidelijk door te dringen dat zijn reddingspoging wel degelijk succes had gehad, dat hij duizenden vluchtelingen daadwerkelijk had weten te helpen te ontkomen. Vluchtelingen die eerder hun volle aandacht hadden gericht op het opbouwen van een nieuw bestaan, begonnen, nadat zij geleidelijk hun plaats hadden gevonden in hun nieuwe omgeving, na te denken over hun verleden alsook over degene die hen had geholpen te ontkomen; geleidelijk sijpelden zo de verhalen naar buiten over de belangrijke rol die Zwartendijk had gespeeld. Ook de echte erkenning van zijn verdiensten kwam postuum, toen hem in 1997 - merkwaardig veel later dan Sugihara, met wie hij immers in de zomer van 1940 zo nauw had samengewerkt - door de staat Israël de eretitel ‘Rechtvaardige onder de volkeren’ werd toegekend. In Litouwen liet de erkenning nog veel langer op zich wachten, en moest ambassadeur Van der Lingen herhaaldelijk aandringen op het plaatsen van een gedenkteken voor Jan Zwartendijk. Pas in juni 2018 werd een monument voor hem onthuld in Kaunas, door de Litouwse president Dalia Grybauskaité en de Nederlandse koning Willem-Alexander, tijdens een staatsbezoek van de laatstgenoemde aan Litouwen. Aan de onthulling was een lange periode van touwtrekken vooraf gegaan, onder meer omdat de huidige eigenaar van het pand waarin in 1940 het Nederlandse Consulaat was gevestigd, niet wenste mee te werken aan het aanbrengen van een plaquette. Uiteindelijk werd daarom voor een andersoortig monument gekozen. Op zijn beurt heeft Jan Brokken met De Rechtvaardigen een indrukwekkend monument voor Jan Zwartendijk opgericht, waardoor diens inspirerende levensverhaal in korte tijd in veel bredere kringen bekend is geraakt dan voorheen. Zijn boek berust op een omvattend onderzoek, waarover in een overzicht van het gebruikte materiaal verantwoording wordt afgelegd. Maar de tekst leest in sommige passages - uiteraard niet in de meer beschouwende of analytische gedeelten - als | |
[pagina 194]
| |
het relaas van een ooggetuige, en juist dit maakt het boek meeslepend en aangrijpend. Het betoog is dermate krachtig en overtuigend, dat naar aanleiding daarvan in het Nederlandse parlement vragen zijn gesteld aan de minister van Buitenlandse Zaken. Deze heeft in reactie hierop aan de twee nog levende kinderen van Zwartendijk namens de regering zijn verontschuldigingen aangeboden voor de misplaatste reprimande uit 1964. Brokken sluit zijn boek als volgt af: ‘Handel als je dat gevraagd wordt, hield Jan Zwartendijk zijn naasten voor. Doe je deur niet dicht, wend je hoofd niet af’ (blz. 479) Dat Zwartendijk zelf onder de moeilijkste omstandigheden handelde volgens dit devies, maakt hem tot een lichtend voorbeeld, misschien wel juist in onze tijd waarin vluchtelingen als een ‘probleem’ worden omschreven; het maakte hem tot ‘Rechtvaardige onder de volkeren’. Jan Brokken, De Rechtvaardigen. Hoe een Nederlandse consul duizenden joden redde, Atlas Contact, Amsterdam 2018, paperback, geïllustreerd, 504 blz., 22,99 euro, isbn 9789045036649. |
|