Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 460, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. Hierdie aankondiging sluit latere bespreking van 'n boek nie uit nie.
Anema, Seerp: Jeroesjaleem Verloren. I. De Sjoenamietische. J.H. Kok, Kampen. |
|
Fuller, Claude: Louis Trigardt's Trek across the Drakensberg, 1837-38. Edited by Leo Fouché. The Van Riebeeck Society, Cape Town. |
|
Heever, C.M. van den: Die Digter Totius. Sy Betekenis vir die Afrikaanse Letterkunde. J.L. van Schaik, Bepk., Pretoria. |
|
Heever, C.M. van den: Simson. Kortverhale. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. |
|
Houwink, Net: De Verzwegen Zonde. N.V. Em. Querido's U.M., Amsterdam. |
|
Jonker, A.H.: Die Plaasverdeling. Nasionale Pers, Bepk., Kaapstad. |
|
Kamerling, Konstant: Die Juweel uit 'n Oosterse Tempel. H.A.U.M. v/h. Jacqs. Dusseau en Co., Kaapstad. |
|
Malherbe, Dr. F.E.J.: Humor in die Algemeen en sy uiting in die Afrikaanse Letterkunde. 2e hersiene en vermeerderde druk. N.V. Swets en Zeitlinger, Amsterdam. Enigste agent in S.-A.: Die Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. |
|
Plessis, I.D. du: In die Sabie. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. |
|
Potgieter, D.J., en Potgieter, J.M.: Juta se Skoolwoordeboek. Afrikaans - Engels, Engels - Afrikaans. Juta en Kie., Bpk., Kaapstad. |
|
Theunissen, M.H.: Drosters. Twee boeiende verhale vir kinders. Self-lees-Serie. Nasionale Pers, Bpk., Kaapstad. |
|
Verwey, Albert: De Ring van Leed en Geluk. C.A. Mees, Santpoort. |
|
Watt, James Mitchell, and Breyer-Brandwijk (Maria Gerdina): The Medicinal and Poisonous Plants of Southern Africa, being an account of their medicinal uses, chemical composition, pharmacological effects and toxicology in man and animal. E. & S. Livingstone, Edingburgh. |
|
Alt-Heidelberg, Drama in 5 bedrywe vir sestien here en drie dames, deur Wilhelm Meyer-Förster. Geoutoriseerde Afrikaanse vertaling uit die Duits deur M.R. Heyns, M.A. 3/6 posvry. Uitgave J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
|