Bladvullings.
Ek (beweer) dat die natuurlike dood, die dood van die mens in die primitiewe tyd en wat sy gepaste einde is as slot van sy hele lewe, die natuurlike dood bestaan nie meer nie. In ons moderne lewe sterf iedereen per ongeluk. Die lewe word nie meer op gebruik nie, dit verniel homself, dis 'n selfmoord, langsamer of sneller.
DE GONCOURT.
My liewe man, moenie vrees vir jou dood nie: vrees vir jou lewe. By jou dood sal jy verby kom: hy sal nie te swaar wees nie; want as hy te swaar sou wees, sou hy onmooglik wees; en as hy onmooglik sou wees, sou jy onsterflik wees. Wees gerus oor daardie plig wat van jou gevorder sal word op die aarde: jy sal nie kortkom nie - daardie laaste skuld sal jy betaal tot op die uiterste greintjie van die uiterste penning.
LANGENHOVEN.
Weet wel dat woorden dikwels dolers zijn, de deur der lippen verlatend, uitgaan en wandelen en wie weet soms waarheen.
JAC. VAN LOOY.