Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Blok, Thos.: Handleiding vir die Aardrykskunde-Onderwys vir onderwysers in die Laerskool. Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein, Kaapstad, Stellenbosch, 1931. Prys 3/6, posvry. |
|
Diepenhorst, Dr. P.A.: Dr. A. Kuyper, Hoogleeraar aan de Vrije Universiteit te Amsterdam. De Erven F. Bohn, N.V., Haarlem, 1931. |
|
Plessis, M. du: Die verkeerde du Toit. Klugspel in drie bedrywe. H.A.U.M., Kaapstad. 1931. Prys 1/1 posvry. |
|
Toit, F.J. du: Gulliver by die Reuse. (Uit Gulliver se Reise.) In Afrikaans bewerk. H.A.U.M., Kaapstad. 1931. Prys 2/6 posvry. |
|
Bosman, Dr. F.C.L., en Dreyer, Eerwaarde A.: Hollandse Joernalistiek in Suid-Afrika gedurende die 19de Eeu. Lewenssketse van Hollandse Joernaliste in Kaapland, met Portrette. 1931. |
|
Dominicus, Dr. F.C.: De Bron, Deel I en II. Nigh en van Ditmar, N.V., Rotterdam. MC, MXXXI. |
|
Gemser, Dr. B.: Spreuken II. Prediker en Hooglied van Salomo. J.B. Wolters, Uitgevers-Maatschappij, N.V., Groningen-Den Haag-Pretoria, 1931. |
|
Groenewald, P.J.: Frans. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 5/- posvry. |
|
Friedenthal, Julius M.: Ondank is die wêreld se loon. Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein, Kaapstad, Stellenbosch, 1931. Prys 4/9 posvry. |
|
Haantjes, Dr. J.: Afrikaans Proza. Uitgeversmaatschappij, Amsterdam. MC, MXXX, |
|
Leipoldt, Dr. C. Louis: Die Donker Huis. Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, Stellenbosch, Bloemfontein, 1931. |
|
Pienaar, Dr. E.C.: Taal en Poësie van die Twede Afrikaanse Taalbeweging. Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, Stellenbosch, Bloemfontein. 1931. |
|
Reitz, Joubert: Die Dolosgooier. Afrikaanse romantiese verhaal. Nasionale Pers Beperk, Bloemfontein, Kaapstad, Stellenbosch. 1931. Prys 5/6, posvry. |
|
Steyn, Sannie: Kindergediggies. Geillustreer. Juta en Kie., Beperk, Kaapstad en Johannesburg. Prys 1/6. |
|
Van Bruggen, Jochem: Booia. J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 7/6 posvry. |
|
Van Bruggen, Jochem: In die Gramadoelas. J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. Prys 7/6 posvry. |
|
Van Malsen, H.: Alexander Frederik de Savornin Lohman. De Erven F. Bohn, Haarlem. 1931. |
| |