Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Burgers, Olivier: ‘Sannie’, Dramatisering van die ‘Wegraak van Sannie’, van Eugène N. Marais. J.L. van Schaik, Bepk., Pretoria. |
|
Chadwick, W.S.: Op die Spoor van ons Grootwild. Met illustrasies deur A.E. Mason. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad. Prys 7/6. |
|
Defoe Daniel: Robinson Crusoe. In Afrikaans vertaal deur J.A. le Roux, B.A.J.H. de Bussy, Pretoria. Prys 2/3. |
|
de Villiers, Anna: Sterker as die Noodlot. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad. Prys 10/-. |
|
Gieseler, H.J.G.: Die Ongeluksvoël. 'n Blyspel in drie bedrywe. Vry bewerk na die Duits van Blumenthal en Kadelburg. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad. |
|
Haarhoff, T.J.: Tria Corda. Gedigte. J.H. de Bussy, Pretoria. |
|
Hoffmann, C. Eerw.: Bantoe-Stories uit Transvaal. Self-Lees-Serie. Geïllustreer. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad. |
|
Leipoldt, C.L., Dr.: Die Laaste Aand. 'n Toneelstuk in Drie Bedrywe. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad. |
|
Murray, John: Die Kinderbybel. In Afrikaans oorgesit deur Ds. N.J. Brummer, M.A., B.D. Juta en Kie., Beperk, Kaapstad en Johannesburg. Prys 4/6. |
|
Serfontein, E.: Los-Hande en Ander Verhale. J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. |
|
Steenkamp, Mevr. Dr. W.P.: Kykies in ons volkslewe. H.A.U.M. v/h J. Dusseau & Co., Kaapstad. Prys 3/6. |
|
Steenkamp, Mevr. Dr. W.P.: Nellie se blomtuin. (Met prente.) H.A.U.M. v/h. J. Dusseau & Co., Kaapstad. Prys 1/-. |
|
van den Heever, C.M.: Droogte. Skrywer van ‘Langs die Grootpad’. J.L. van Schaik, Bpk., Pretoria. |
| |
Visser, A.G.: Uit Ons Prille Jeug. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad. |
|
von Mecklenburg, Hertog A.F.: In die Hartjie van Oos-Afrika. Afrikaanse bewerking van A.E. Carinus. Ons Leesuurtjie. J.L. van Schaik, Pretoria. |
|
Vrystaatse Kunswedstryd-Vereniging. Program en Reëls, van die Derde Kunswedstryd in Bloemfontein te hou op 7, 8 en 9 Mei 1931. Nasionale Pers, Beperk, Bloemfontein. Prys 3d. |
|
Wereld Bibliotheek: Gedenkboek van het 25jarige Bestaan der Wereld Bibliotheek. N.V. Maatschappy tot verspreiding van Goede en Goedkope Lectuur. Amsterdam. |
GEVRA:
LOS NOMMERS VAN
Die Nuwe Brandwag,
Deel I, No. I en No. II.
Antwoord:
Bus 460, PRETORIA.
|
|