Nuwe Boeke.
Alle nuwe boeke deur die Redaksie, Bus 1266, Pretoria, ontvang, word hier aangekondig. 'n Latere bespreking van die aangekondigde boeke is nie uitgesluit nie.
Afrikaanse Kerkkoor. Dertig uitgesoekte Kerk-, Fees- en Geleentheids-liedere. H.A.U.M., Kaapstad, Firma J.H. de Bussy, Pretoria. 1929. 5/6. |
|
Bouman, A.C.: Die Vikings in Byzantium. Swets en Zeitlinger. Amsterdam. 1929. |
|
d'Arbez: Die Famielie van die Sieketrooster of Die Franse Vlugtelinge. Afrikaanse bewerking deur Dr. P.C. Schoonees. Derde Druk. Eerste Afrikaanse Uitgawe. H.A.U.M., Kaapstad. Firma J.H. de Bussy, Pretoria. 1929. 4/-. |
|
Herzog, Dr. A.: Die Juriste-Obsessies. Sakelike Reg en meer bepaald Eiendom. Swets en Zeitlinger, Amsterdam. |
|
Marais, Eugène N.: Sketse uit die Lewe van Mens en Dier. Nasionale Pers, Beperk, Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein. 6/6 posvry. |
|
Maré, Leon: Mooi Annie. Toneelspel in vier bedrywe. Na die historiese verhaal van d'Arbez. J.H. de Bussy, Pretoria. H.A.U.M., Kaapstad. 1/6. |
|
Pienaar, Dr. W.J.B.: English Influences in Dutch Literature and Justus Van Effen as Intermediary. An aspect of Eighteenth Century Achievement. Cambridge at the University Press. 1929. |
|
Smuts, Dr. J.P.: Filosofies-opvoedkundige Sketse (opgedra aan Jong-Suid-Afrika). Swets en Zeitlinger. Amsterdam, 1929. |
|
Webb, Mev. B.J.: Naomie of Die Laaste dae van Jerusalem. Afrikaanse bewerking deur F. Postma. Met prente. H.A.U.M., Kaapstad. Firma J.H. de Bussy, Pretoria. 1929. 4/-. |