[Nummer 1]
Bij de dood van Dr. D.F. Malan
Malan, de grote leider van Zuid-Afrika, de man die voor het Afrikaans meer gedaan heeft dan iemand voor hem, was voor de Nederlanders geen vreemde. Hij is het laatst in Nederland geweest in 1953 ten tijde van de verschrikkelijke watersnood. We hebben van hem toen door de radio een welsprekende en diep treffende redevoering gehoord, die hij in Zierikzee, het hart van het zwaar getroffen gebied, heeft gehouden.
Malan was de oudste zoon van een wijnboer in Riebeek-West, in het Kaapland. Hij heeft in Stellenbosch godgeleerdheid en wijsbegeerte gestudeerd. In 1901 heeft hij zijn studie voortgezet in Utrecht, waar hij gepromoveerd is tot doctor in de godgeleerdheid op een proefschrift over de wijsbegeerte van Berkeley. In 1915 is hij hoofdredacteur van Die Burger geworden en van toen af begon ook zijn politieke werkzaamheid.
Een man is van ons heengegaan, die in de politieke strijd hartstochtelijke bewonderaars en tegelijk even hartstochtelijke tegenstanders heeft gehad. Een man, die zich steeds een vriend en stamverwant heeft gevoeld van al wat Nederlands is.
Wij kunnen zijn nagedachtenis niet beter eren dan door over te nemen wat de Ambassadeur van Zuid-Afrika, Dr. F.E. Geldenhuys, op de 7de februari gezegd heeft voor de Wereldomroep.
Dr. D.F. Malan
‘Oor die Radio het die Suid-Afrikaners in Nederland vanoggend die nuus ontvang van die heengaan van dr. D.F. Malan, Eerste Minister van Suid-Afrika gedurende die jare 1948-1954.
As Ambassadeur van Suid-Afrika in Nederland verwelkom ek die geleentheid om hier in naam van die Suid-Afrikaners in Nederland hulde te bring aan een van Suid-Afrika se grootste seuns.
Soos President Kruger in die 19e Eeu as die grootste staatkundige figuur aan Afrikaanse kant uitgeblink het in Suid-Afrika, so het dr. Malan 'n uitstaande staatkundige geword en rol gespeel in Suid-Afrika in die 20e Eeu.
Sy naam zal voortlewe in die Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse volk.
Hij was 'n kragtige en besielende persoonlikheid en het buitengewone groot dienste aan Suid-Afrika bewys.
Met die leuses: “Ek glo in God, ek glo in my Volk, en ek glo in myself” en “ek strewe om by mekaar te bring wat by mekaar hoort” het hy steeds godsdienstige en staatkundige leiding van die hoogste gehalte gegee.
Suid-Afrika zal hom dankbaar bly vir die totstandbringing van 'n eie Suid-Afrikaanse vlag, allerlei konstruktiewe wetgewing; sy pogings om die afrikaans-sprekende en engelssprekende vir 'n eie Suid-Afrikaanse burgerskap saam te snoer en voort te lei na eie selfstandige onafhankelikheid.
As goeie vriend het ek ook die eer en voorreg gehad om hom persoonlik goed te leer ken.
Hij was nederig van aard, 'n redelike mens met 'n fyn humorsin, steeds besielend, 'n ware groot vaderlander.
Soos met President Kruger voel ek dat met die verloop van jare sy figuur steeds groter zal word.
Soos President Marais eenmaal op 'n vergadering te Stellenbosch, waar ek teenwoordig was, na 'n toespraak van hom oor “Is dit ons erns” gesê het: “Wat is die definisie van 'n Man?”, na dr. Malan gewys het en gesê het: “Dààr is 'n Man; 'n lang lewensloop het dit 'n allerlei opsigte bewys.”
'n Groot reus van 'n boom het in die Suid-Afrikaanse bos geval, maar sy buitegewone voorbeeld en kwalifikasies van geestelike en staatkundige Leierskap sal voortlewe en 'n kragtige voorbeeld en besieling vir hierdie geslag en komende geslagte in Suid-Afrika bly.
Ons betreur met sy familiebetrekkinge sy heengaan, maar Suid-Afrika sal hom steeds huldig, bewonder en eer, en sal aan hom steeds dink as die natuurlike groot figuur naas en opvolger van President Stefanus Johannes Paul Kruger’.
Dr. J. Schouten.