Neerlandia. Jaargang 54(1950)– [tijdschrift] Neerlandia– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermd Vorige Volgende Uit een aankondiging van de ‘K.L.M.’ in een Zuidafrikaans blad Taalverwant en Stamverwant maar toch ook anders interessant Nederland! O Holland, wat die see trotseer, stoer agter duin en dyk; So ryk, in bont verskeidenheid, aan ou beskawing ryk; Waar vliegtuig af op trekskuit sien, vanuit die hemelblou En boukuns van die eeue staan naas koene toekomsbou; Waar stille waters dromend vloei deur Achterhoekse dale En wêreld stroom deur Amsterdam, die stad gebou op pale, Met mastebosse wimpelbont aan elke waterkant, Die waterland, die blommeland, die stamland, Nederland! Vorige Volgende