Neerlandia. Jaargang 54
(1950)– [tijdschrift] Neerlandia– Gedeeltelijk auteursrechtelijk beschermdBoek-verspreidingHet vorige jaar verzonden we vier kisten boeken naar Potchefstroom, om te helpen de door brand verwoeste boekerij weer op te bouwen. Daartoe waren wij in staat gesteld door schenkingen van verschillende leden van het A.NV. Dezer dagen ontvingen we het volgende schrijven van de bibliothekaris van het Potchefstroomse Universiteitskollege: | |
[pagina 11]
| |
‘Die eerste twee kiste het ons in September bereik, en die laatste twee het ons so pas in ontvangs geneem. Die boeke van albei besendings het in goeie toestand hier aangekom. Namens die Raad en Senaat van die P.U.K. vir C.H.O. wil ons u graag ons innige dank betuig vir hier die hulp i.v.m. die her opbou van ons verwoeste Biblioteek. Die skenking is vir ons waardevol terwille van die kommersiële waarde van die ontvange boeke, maar vooral ook om die openbaring van simpatie wat daaruit spreek en om die morele steun wat dit voor ons beteken. Hierdie mooi gebaar van u trof ons des te meer omdat ons besef dat Nederland as gevolg van die oorlog zelf in moeilijke ekonomiese omstandighede verkeer en dat Nederlandse biblioteke zelf ook zwaar getref is. Ons sien daarin 'n openbaring van die diep gevoel van verwantschap en vriendskap. Ons het reëlings getref om, zodra ook andere besendings wat nog onderweg is. ons bereik het, aan Hare Koninklike Majesteit se Gevolmagtigde Minister te Pretoria. Sy Eksellensie Mnr. J. van den Berg. die geleentheid te skenk om al die boekenskenkinge vanuit Nederland op 'n openbare plegtigheid aan die P.U.K. vir C.H.O. te oorhandig namens die skenkers.’ De Leden van ons Verbond, die gehoor hebben gegeven aan onze oproep om steun, zien dus, dat hun hulp zeer gewaardeerd wordt. P.M.R. |
|