die Botha Kabinet geskop is en nie daar uitgestap het nie. Generaal Hertzog was nie op die mishoop nie, maar wel in sy woning waar hy die perdekommando met Generaal de Wet aan die, hoof afgewag het.
In genoemde park was geen verhoog vanwaar die Generaal ons kon toespreek nie en so is gebruik gemaak van 'n mishoop van 'n voet of ses hoog wat daar vergaar is vir bemesting van die park. (Ek haal dit aan omdat daar persone is wat die ‘mishoop’ as 'n miete beskou. Ek was een van die perdekommando en daar is nog baie oor in lewe wat ook tegenwoordig was).
O.
Bloemfontein, 11 Julie 1936.
11 Julie 1936.